Eloffsdal Advent-Sentrum

Eloffsdal Advent-Sentrum Eloffsdal Advent Sentrum fokus om ‘n impak te maak in die Moot omgewing.

29/05/2026

Sabbatopening 29 Mei
Willie Hough

22/05/2026

Sabbatopening 22 Mei
Chris Hough

.....daar was ook baie bordspeletjies en vele meer.
19/05/2026

.....daar was ook baie bordspeletjies en vele meer.

Sosiaal 16 MeiWat n heerlike kuier.Van pannekoekbak, tafeltennis, veerpyltjies, "pool" tafel en nog vele meer
19/05/2026

Sosiaal 16 Mei
Wat n heerlike kuier.
Van pannekoekbak, tafeltennis, veerpyltjies, "pool" tafel en nog vele meer

19/05/2026

Baie dankie vir ieder en elk, oud en jonk wat daar was. Dit was wonderlik om 61 mense saam te sien lag, gesels en kuier.
Ons maak gou weer so....

Address

H/V H/V Fred Nicholson Straat & 8ste Laan, Eloffsdal
Pretoria

Opening Hours

09:00 - 12:00

Telephone

+27747915856

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eloffsdal Advent-Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Eloffsdal Advent-Sentrum:

Share