Metanoeo Gesinskerk

Metanoeo Gesinskerk Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Metanoeo Gesinskerk, Religious organisation, 564 Louw str Daspoort, Pretoria.
(2)

Leef deur Genade
Sondagoggend: 09h15
Kinderstad en Tienerkerk 9:15
Sondagaand:18h00
Woensdag:19:00 Selgroep
Vrydae: 19:00 Jeugdiens
Past Dirk vd Westuizen
0824574942
Gemeente Sektetaresse
Cherie Loock 0765421153
Mede Prediker
Past AB Theunissen 0794977100

Omdat Jesus LEEF!!!Kan ons Kans Sien v Elke dag ook More!
08/09/2026

Omdat Jesus LEEF!!!
Kan ons Kans Sien v Elke dag ook More!

Sondag 6 September   Lidmaat voorstel  Diens  en Aanbidding.
06/09/2026

Sondag 6 September
Lidmaat voorstel
Diens
en Aanbidding.

06/09/2026

Sondag 6 September
Tema: n Stem uit Getsemane
Prediker: Dirk vd Westhuizen

05/09/2026

05/09/2026

Nagmaal!!!
So dikwels ...as wat julle dit gebruik... Verskondig jy die boodskap van Sy Liefdeswerk op Golgota..

Jy is genooi!
Kom wees deel..
Daar is Geen rede dat enige kind vd Here by n Nagmaal diens Moet wegbly ni.
Kom Kerk toe!!

05/09/2026

Save the Date!!!
Maak n aantekening in jou Dagboek!!!!!

Kom ondersteun ons Gemeente in Daspoort..
Met n Roeping v Daspoort

02/09/2026

Cherie Loock!!

Ek d**k Ek het te min Woorde...
Maar Kom Ek sê ... DANKIE!
Ek wil DANKIE Se Vir Elke dingetjie wat jy met die Grootste Toewyding doen.
DANKIE dat jy Passievol is Om Alles wat jy doen goed te doen!
DANKIE dat JY daar is Wanneer Ek of die Gemeente jou nodig het!!

DANKIE v jou mooi Hart en Gesondheid.

Ek waardeer jou
Ek Weet Metanoeo Gesinskerk ..waardeer jou ...

Geniet JOU dag vandag..

Die Beste Sekretaresse OOIT!

Cherie Loock!!Ek d**k Ek het te min Woorde...Maar Kom Ek sê ... DANKIE!Ek wil DANKIE Se Vir Elke dingetjie wat jy met di...
02/09/2026

Cherie Loock!!

Ek d**k Ek het te min Woorde...
Maar Kom Ek sê ... DANKIE!
Ek wil DANKIE Se Vir Elke dingetjie wat jy met die Grootste Toewyding doen.
DANKIE dat jy Passievol is Om Alles wat jy doen goed te doen!
DANKIE dat JY daar is Wanneer Ek of die Gemeente jou nodig het!!

DANKIE v jou mooi Hart en Gesondheid.

Ek waardeer jou
Ek Weet Metanoeo Gesinskerk ..waardeer jou ...

Geniet JOU dag vandag..

Die Beste Sekretaresse OOIT!

02/09/2026

Save the date.....
Jou ondersteuning sal ons Gemeente baie help!!

Jy Kan Kom deel in die Vreugde van n Gemeente in Daspoort met n HART Vir DASPOORT!!!

Hou jou dag oop!!

Address

564 Louw Str Daspoort
Pretoria
0083

Telephone

+27824574942

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Metanoeo Gesinskerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Metanoeo Gesinskerk:

Share