Volle Evangelie Kerk Van God - Centurion

Volle Evangelie Kerk Van God - Centurion 'n Volle Evangelie Kerk gebasseer Lyttelton Manor. Senior Pastoor is Pastoor Antonie Nortje. Nader aan God, Nader aan mekaar!πŸ’’πŸ™ŒπŸ‘πŸ™πŸ«‚

Ons is 'n Dinamiese Familie Kerk waar almal tuis Kan voel en saam groei in Jesus. Volle Evangelie Kerk Dinamika is in 84 Station Road Lyttelton Manor, Centurion.
'n Dinamika kerk vir Centurion. Ons streef na geestelike Transformasie deur die volgende drie areas op te fokus in ons bediening:
A) God Teenwoordig
B) Christus Fokus
C) Heilige Gees Transformasie
Diens Tye:
Sondag oggende om 09:30
Sonda

e - Grace Kids om 15:00 (Begin 27/02/22)
Woensdae aande - Werkende jeug groep om 18:30
Vrydagoggende - Vlymskerp om 05:30
Vrydae aande - Hartklop Jeug om 18:30

Boemelaars kuier vandag by ons. Tema : Ons is nie Meer Geestelike Boemelaars Nie. Lekker kuier gewees!πŸ˜πŸŽ‰
06/09/2026

Boemelaars kuier vandag by ons. Tema : Ons is nie Meer Geestelike Boemelaars Nie. Lekker kuier gewees!πŸ˜πŸŽ‰

21/08/2026

Address

84 Station Road
Pretoria
0140

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Van God - Centurion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Volle Evangelie Kerk Van God - Centurion:

Shortcuts

Share

Category