Lede in Christus Helderberg Gemeente

Lede in Christus Helderberg Gemeente Waar 'n gemeenskap saamkom om die Here te dien. Passievolle aanbidding en God's verheerliking is hie

Moenie uitmis nie - Plaas nou jou betstelling - Dit gaan lipleklekker wees.
03/06/2026

Moenie uitmis nie - Plaas nou jou betstelling - Dit gaan lipleklekker wees.

Saam is on beter - Hoop om u vanaand by die Biduur te sien.
03/06/2026

Saam is on beter - Hoop om u vanaand by die Biduur te sien.

Veels geluk aan elkeen wie hierdie maand verjaar en 'n herdenking vier. Ons bid God's rykste seën oor u af.
02/06/2026

Veels geluk aan elkeen wie hierdie maand verjaar en 'n herdenking vier. Ons bid God's rykste seën oor u af.

02/06/2026

Kom op hoogte van die week se gebeure....

31/05/2026

God wil Sy krag aan jou openbaar - Past. Frik Senekal

Ons benodig nog truie en baadjies vir ons Evangelisasie winter warmte uitreik vir straat bediening. Indien u enige baadj...
29/05/2026

Ons benodig nog truie en baadjies vir ons Evangelisasie winter warmte uitreik vir straat bediening. Indien u enige baadjies of truie het wat u nie meer gebruik nie is u welkom om dit kerk toe te bring en ons gaan dit uitdeel gedurende Junie maand. Mag God u ryklik seën.

Omgeegroepe is daar gestel vir u om maklik betrokke te raak en deel te wees van die geloofsgemeenskap - Skakel vandag in...
27/05/2026

Omgeegroepe is daar gestel vir u om maklik betrokke te raak en deel te wees van die geloofsgemeenskap - Skakel vandag in.

Die volgende groepe is beskikbaar:

Max Zinserling - Woensdae - 19h00 - Claremont
Frans Erskine - Woensdae - 19h00 - Dorandia
Barend van Greunen - Woensdae - 18h00 - Mountain View
Driaan Gouws - Woensdae - 19h00 - Daspoort
Manie Potgieter - Woensdae - 18h00 - Sinoville
Edo Nel - Woensdae - 19h00 - Les Marais (Gebedshuis)

Hoop om u daar te sien.

70 X 7 - U is uitgenooi - Moet dit nie misloop nie.
25/05/2026

70 X 7 - U is uitgenooi - Moet dit nie misloop nie.

Pinkster Biduur - Vanaand - 19h00 - Helderberggemeente
22/05/2026

Pinkster Biduur - Vanaand - 19h00 - Helderberggemeente

Vanaand - 19h00 - Helderberggemeente
21/05/2026

Vanaand - 19h00 - Helderberggemeente

Address

Pretoria
0084

Opening Hours

04:30 - 06:30
09:00 - 00:00

Telephone

+27824945154

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Helderberg Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus Helderberg Gemeente:

Share