Covid-19 Doxa Deo Wonderboom

Covid-19 Doxa Deo Wonderboom Doxa Deo Wonderboom wil graag uitreik na ons omgewing deur die volgende te verskaf:
1. Inligting aangaande die virus.
2.

Om behoeftes aan te spreek wat veroorsaak word deur die uitbreek van die virus.

O N S G E E O MAandag aan al ons vennote!In krisistye staan mense saam en maak hulle harte oop.Baie dankie vir al die kl...
27/07/2020

O N S G E E O M

Aandag aan al ons vennote!

In krisistye staan mense saam en maak hulle harte oop.
Baie dankie vir al die kleredonasies tot dusvêr.

Ons het reeds 'n klomp sakke uitsorteer en kon alklaar 'n paar gesinne help met warm klere, skoene en komberse.

Al ons komberse is nou uitgedeel as jy dalk komberse het om by die kerk af te laai sal ons dit baie waardeer.

Indien jy of iemand wat jy ken klere benodig kontak asb die kerk.

M O S S I E B O K SOns is baie dankbaar vir elkeen se bydrae aan die Mossieboks-projek.Dis finominaal om n getuie te wee...
22/06/2020

M O S S I E B O K S

Ons is baie dankbaar vir elkeen se bydrae aan die Mossieboks-projek.
Dis finominaal om n getuie te wees van hoe God onvoorwaardelik voorsien vir gesinne in nood.

Indien jy van enige iemand weet wat kospakkies nodig het in die Moot en Pretoria Noord omgewing, kontak gerus vir Derick by [email protected].

M O S S I E B O K S Ons is dankbaar vir elke bydrae na hierdie projek. Dis ongelooflik om te sien hoe die Here deur mens...
11/06/2020

M O S S I E B O K S
Ons is dankbaar vir elke bydrae na hierdie projek. Dis ongelooflik om te sien hoe die Here deur mense voorsien en gesinne in nood help.

Ons wil julle ook net inlig dat ons slegs kospakkies skenk vir mense in die Moot en Pretoria Noord area. So indien jy weet van enige mense in nood in hierdie areas, kontak gerus vir [email protected].

K O M B E R S E🧣Die winter raak koud en daar is soveel mense met die nood vir ‘n warm kombers in hierdie tyd. Indien jy ...
08/06/2020

K O M B E R S E🧣

Die winter raak koud en daar is soveel mense met die nood vir ‘n warm kombers in hierdie tyd. Indien jy ‘n kombers wil skenk, kontak vir Derick: E-pos adres is op die poster.

Baie dankie vir jou bereidwilligheid om te gee😊

M O S S I E B O K S😃Een van ons Kingsman manne het ‘n maand voor lockdown sy werk verloor. Hy het gedurende lockdown 'n ...
03/06/2020

M O S S I E B O K S😃

Een van ons Kingsman manne het ‘n maand voor lockdown sy werk verloor. Hy het gedurende lockdown 'n nuwe werk gekry en ‘n stap van geloof gevat en kos geskenk vir die mossieboks projek.

Dankie vir jou geloof en bereidwilligheid om te Gee!

G E S K E N K🎉🍩Hulle kleingroep het vir ‘n gesin se 3 jarige seuntjie ‘n partytjie geskenk. Wat ‘n ongelooflike groot be...
01/06/2020

G E S K E N K🎉🍩

Hulle kleingroep het vir ‘n gesin se 3 jarige seuntjie ‘n partytjie geskenk. Wat ‘n ongelooflike groot bederf! 😊

M O S S I E B O K S😃👏🏻Dankie aan elkeen wat bydra tot die verskil wat gemaak word in ander se lewens. Dis ongelooflik om...
29/05/2020

M O S S I E B O K S😃👏🏻

Dankie aan elkeen wat bydra tot die verskil wat gemaak word in ander se lewens. Dis ongelooflik om te sien hoe mense hoop kry deur gemeenskap wat saam staan en mekaar ondersteen.

Hier is ‘n paar foto’s van die kos wat ontvang was en wat in pakkies gesit word vir ons mense in nood🎉

"We are not only concerned for the state of our cities; we take responsibility for our cities. We serve our cities into the Kingdom."

VOLG SKAKEL NA AANLYN AANSOEKVORM:
https://forms.gle/wV7JyxoRDSVVkV6r6

M O S S I E B O K S - ProjekOns gee om oor jou en ons begeerte is om te sien dat mense in nood na gekyk word. So dankie ...
21/05/2020

M O S S I E B O K S - Projek

Ons gee om oor jou en ons begeerte is om te sien dat mense in nood na gekyk word. So dankie aan elkeen wat hierdie moontlik maak😊

"We are not only concerned for the state of our cities; we take responsibility for our cities. We serve our cities into the Kingdom."

Kom ons bedien na ons gemeenskap in hierdie tyd van nood!

VOLG SKAKEL NA AANLYN AANSOEKVORM:
https://forms.gle/wV7JyxoRDSVVkV6r6

10/05/2020

G E S I N I N N O O D 👇🏼

Daar is ‘n gesin in NOOD! Hulle het die grootste deel van hulle inkomste verloor en benodig die volgende:

Klere vir seuntjies (6-12 maande en 18-24 maande)
Doeke (no 4), babakomberse en badgoed, Lactogen 2 melk

Laat weet asseblief indien jy kan help; stuur asb ‘n e-pos na [email protected]

M O S S I E B O K S - ProjekOns wil net dankie sê vir elkeen se bydrae. Saam het ons 29 families, 106 mense in totaal, g...
28/04/2020

M O S S I E B O K S - Projek

Ons wil net dankie sê vir elkeen se bydrae. Saam het ons 29 families, 106 mense in totaal, geseen met kos.

Aangehg is ook 2 foto's met al die inligting wat jy benodig indien jy nood beleef, weet van iemand wat in nood is of as jy graag wil bydra tot hierdie projek deur te gee deur die 2 opsies wat daar is.

"We are not only concerned for the state of our cities; we take responsibility for our cities. We serve our cities into the Kingdom."

Kom ons bedien na ons gemeenskap in hierdie tyd van nood!

VOLG SKAKEL NA AANLYN AANSOEKVORM:
https://forms.gle/wV7JyxoRDSVVkV6r6

We Declare:Lord, we ask You to shield us, our families, our churches, our cities, and the nations of the world from the ...
27/04/2020

We Declare:
Lord, we ask You to shield us, our families, our churches, our cities, and the nations of the world from the ravages of COVID-19.

Lord, we ask You to shield all doctors, nurses, first responders, and vulnerable people from contracting COVID-19.

Lord, we ask You to shield the world from panic and despair as Your Church boldly proclaims the good news of Jesus Christ. In this uncertain time, may people find true comfort and peace in their souls as they call upon Your Name.

We humbly ask all these things in the powerful Name of our Lord, Jesus Christ. Amen! https://www.unite714.com/weekly-prayer

Address

Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Sunday 07:45 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Covid-19 Doxa Deo Wonderboom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Covid-19 Doxa Deo Wonderboom:

Share