Charisma AGS Hercules

Charisma AGS Hercules Charisma Lewende Stroom waar elke persoon iemand is. Waar die Nuwe Verbond van Genade verstaan word.

25/01/2026

Kinderkerk begin 1 Februarie 2026

LUKAS 18:16-17 AFR83
Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle.

Stuur u kind om meer van die Here te leer

Kontak Shantelle van der Merwe of die kerk kantoor vir enige donasies vir ons Kinderkerk

Pastoor Ben Erasmus 0781100114
Kinderbediendings Hoof Shantelle 0828890295

19/01/2026

Jesaja 25:1:"Here, U is my God, ek sal U loof en u Naam prys, want U het `n wonderwerk gedoen, U het gedoen wat U lank gelede besluot het. U het dit besluit en U het dit gedoen"

AGS Charisma Hercules sal die Here dien!

01/01/2026

Josua 24:15 "Ek en my huis sal die Here dien"

2026 het aangebreek en AGS Charisma Hercules in Moot straat Daspoort wil jou geestelike huis wees.

Deel saam in die Woord en Lewe wat vir ons gegee is.

10/01/2025

Gaan oor tot aksie. Ons nooi jou uit na ons dienste om 09:00 Sondae Oggende. Moenie hierdie geleenthede mis nie, Ps Bennie Erasmus

12/11/2024
Kom ons ondersteun ons Kinderbediening - plaas jou bestelling vir Kerrie en Rys en bring asb soet of sout vir die Koekve...
12/11/2024

Kom ons ondersteun ons Kinderbediening - plaas jou bestelling vir Kerrie en Rys en bring asb soet of sout vir die Koekverkoping - ons kinders is die toekoms ###

01/10/2024

Moet nie hierdie ongelooflike geleentheid mis nie - bespreek nou jou plek by die Fees xx

Moedersdagontbyt 11 Mei 2024 - wat 'n reuse sukses.  Dankie aan al die gasvrouens - julle tafels wat pragtig.  Dankie aa...
13/05/2024

Moedersdagontbyt 11 Mei 2024 - wat 'n reuse sukses. Dankie aan al die gasvrouens - julle tafels wat pragtig. Dankie aan Chantall Erasmus vir al jou organisering en mooi Woord. 'n Spesiale dankie aan Simone Stander wat ons gaskunstenaar was - jy was 'n groot seën. Baie dankie ook aan elke vrou en moeder wat dit bygewoon het en bygedra het.

23/04/2024

Dames - Bespreek jou plek vroegtydig vir die Moedersdagontbyt 11 Mei 2024 te Charisma AGS Hercules om teleurstelling te voorkom - tafels word vinnig vol. Skakel Chantall Erasmus en maak seker jy het 'n plekkie - die Gasvrouens werk hard aan hul tafels.

Address

694 Moot Str, Daspoort
Pretoria
0082

Opening Hours

09:00 - 11:00

Telephone

+27781100114

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Charisma AGS Hercules posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share