Fondasie

Fondasie Fondasie is afdelingsgroep binne InPas Gemeente wat jongmense bedien. Ons fokus daarop om die suiwer

❤️
23/08/2023

❤️

Het jy geweet ? 👀
22/08/2023

Het jy geweet ? 👀

🩷
22/08/2023

🩷

Paulus verduidelik dit die beste!🤌🏻
01/08/2023

Paulus verduidelik dit die beste!🤌🏻

Het jy al ooit gewonder ? 🤔Ons begin hierdie Sondag met n splinternuwe reeks om jou vrae te beantwoord! Kom join oks ny ...
22/07/2023

Het jy al ooit gewonder ? 🤔
Ons begin hierdie Sondag met n splinternuwe reeks om jou vrae te beantwoord!

Kom join oks ny Hoërskool die Wilgers, elke Sondag vanad 17:00-18:00 🥳
(jy kan wel saam kuier tot 18:30😝)

Onthou jou Bybel, notaboek en ✋🏻tjie vol vriende!

CAMP REVIVAL DAG 3🔥Hindernisbaan-aflos ? Jy lees reg. Na gister se oefenlopie kon die spanne fluks en vinnig deur hierdi...
13/07/2023

CAMP REVIVAL DAG 3🔥
Hindernisbaan-aflos ? Jy lees reg. Na gister se oefenlopie kon die spanne fluks en vinnig deur hierdie baan beweeg. Selfs die spanleiers het deelgeneem 😎
Vanaand is daar 'n paar brawe-japies wat probeer deurnag. 🥱

CAMP REVIVAL DAG 2🔥Vandag het ons die obstacle course aangedurf! 🛞🪜Ons het geklim, geklouter, geskree en gehardloop. Spo...
13/07/2023

CAMP REVIVAL DAG 2🔥
Vandag het ons die obstacle course aangedurf! 🛞🪜
Ons het geklim, geklouter, geskree en gehardloop. Spoedige spanwerk maak vir vinnige tye!
Ons kan reeds sien hoe God lewens gaan verander hierdie week!❤️‍🔥

Dag 1 van CAMP REVIVAL was 'n groot sukses🥳God het so duidelik gewerk in hierdie tieners se harte en ons verwagtinge vir...
11/07/2023

Dag 1 van CAMP REVIVAL was 'n groot sukses🥳

God het so duidelik gewerk in hierdie tieners se harte en ons verwagtinge vir die res van die week is HOOG! 🙌🏻

So dankbaar vir hierdie geleentheid saam met 💚

Ken jy die storie van Abraham en Isak ? 👀 Gaan lees Genesis 22 om die grappie volledig te vang 😜
09/07/2023

Ken jy die storie van Abraham en Isak ? 👀
Gaan lees Genesis 22 om die grappie volledig te vang 😜

and even more importantly He gonna come bac 💅🏼
04/07/2023

and even more importantly
He gonna come bac 💅🏼

NET NOG 1 WEEK! dan is dit CAMP REVIVAL 2023🥳hierdie jaar gaan groter, beter en net meer vol van God se presence wees❤️
03/07/2023

NET NOG 1 WEEK!
dan is dit CAMP REVIVAL 2023🥳
hierdie jaar gaan groter, beter en net meer vol van God se presence wees❤️

Gelukkige Hemelvaart ✝️
18/05/2023

Gelukkige Hemelvaart ✝️

Address

8 Frank Road, Die Wilgers
Pretoria
0041

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fondasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Fondasie:

Share

Category