NG Pretoria-Tuine

NG Pretoria-Tuine Gedring deur ons liefde vir die Here, gee ons om vir mekaar, reik ons uit na ander en bring só hoop

04/09/2026
16 AugustusOntvangs en Bevestiging van ds. Driaan en Maggie Britz
21/08/2026

16 Augustus
Ontvangs en Bevestiging van ds. Driaan en Maggie Britz

15 Augustus Verwelkomingsbraai van ds.Driaan en Maggie Britz
21/08/2026

15 Augustus
Verwelkomingsbraai van ds.Driaan en Maggie Britz

🌿🎶 TUINEFEES 26 – ’n Dag vir die Hele Familie! 🎶🌿Met trots aangebied deur: Hoërskool Tuine en NG Pretoria-Tuine 📅 Saterd...
01/08/2026

🌿🎶 TUINEFEES 26 – ’n Dag vir die Hele Familie! 🎶🌿
Met trots aangebied deur: Hoërskool Tuine en NG Pretoria-Tuine

📅 Saterdag, 1 Augustus 2026

Begin jou dag met pret vir die hele gesin en sluit af met ’n ongelooflike musiekfees!

☀️ OGGENDPROGRAM | 08:00 – 12:30
🎤 Carley
💃 Boeredans & Volkspele
🤠 Sweep slaan
🎟️ Toegang: Slegs R20 p.p. of 1 blikkie kos

🎵 MUSIEKFEES | 15:00 – 21:00
(Hekke open om 14:00)

Met:
✨ Zoé
✨ Nelven
✨ Drommedaris
✨ Dirk van der Westhuizen
✨ Irene Louise van Wyk
✨ Droomsindroom

🎟️ Kaartjies: Klik hier en koop aanlyn:
https://tickets.tixsa.co.za/event/tuinefees-26

• 14 jaar en ouer – R190
• 4 – 13 jaar – R120
• 0 – 3 jaar – Gratis

🍔 Basaar-kos en snoepie
🛍️ ±100 vlooimark-stalletjies
🚗 Veilige parkering – R50

⚠️ Belangrik:
Geen koelbokse, alkohol, gazebo’s, sambrele, eie kos of piekniekmandjies nie.
Stoele slegs in aangewese areas.

Bring die familie, geniet die mark, die kos en ’n fantastiese dag van vermaak! 🌿🎶

🌿🎶 TUINEFEES 26 – ’n Dag vir die Hele Familie! 🎶🌿Met trots aangebied deur: Hoërskool Tuine en NG Pretoria-Tuine 📅 Saterd...
30/07/2026

🌿🎶 TUINEFEES 26 – ’n Dag vir die Hele Familie! 🎶🌿
Met trots aangebied deur: Hoërskool Tuine en NG Pretoria-Tuine

📅 Saterdag, 1 Augustus 2026

Begin jou dag met pret vir die hele gesin en sluit af met ’n ongelooflike musiekfees!

☀️ OGGENDPROGRAM | 08:00 – 12:30
🎤 Carley
💃 Boeredans & Volkspele
🤠 Sweep slaan
🎟️ Toegang: Slegs R20 p.p. of 1 blikkie kos

🎵 MUSIEKFEES | 15:00 – 21:00
(Hekke open om 14:00)

Met:
✨ Zoé
✨ Nelven
✨ Drommedaris
✨ Dirk van der Westhuizen
✨ Irene Louise van Wyk
✨ Droomsindroom

🎟️ Kaartjies: Klik hier en koop aanlyn:
https://tickets.tixsa.co.za/event/tuinefees-26

• 14 jaar en ouer – R190
• 4 – 13 jaar – R120
• 0 – 3 jaar – Gratis

🍔 Basaar-kos en snoepie
🛍️ ±100 vlooimark-stalletjies
🚗 Veilige parkering – R50

⚠️ Belangrik:
Geen koelbokse, alkohol, gazebo’s, sambrele, eie kos of piekniekmandjies nie.
Stoele slegs in aangewese areas.

Bring die familie, geniet die mark, die kos en ’n fantastiese dag van vermaak! 🌿🎶
Drommedaris Dirk van der Westhuizen Carley Janse van Vuuren Louise van Wyk

Address

567 Schurmanns Avenue, Pretoria Gardens
Pretoria
0082

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 13:00
17:00 - 19:30

Telephone

+27123798636

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Pretoria-Tuine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share