06/09/2026
Aanddiens: Tyd vir jou deurbraak. Rut 3:1-5. Deur Dr. Lukas Jacobs. 6 Sep. 2026.
Lofdal Familie en Vriende, ons nooi julle uit om deel te wees van ons Aanlyn Diens. Deel gerus die boodskap ook met jul vriende. Plaas asb. ‘n “comment” hieronder en laat weet ons as julle ingeskakel het. Ons wil graag weet wie almal deel is van die dienste. Dit is heerlik om van julle te hoor!