RBKerk

Directions Website

RBKerk Ons is passievol oor die onveranderlike waarheid van God se Woord.

Sondae Dienste:
Oggend: 10h00 - 11h00
Aand 18h00 - 18h30

Met evangeliese gesentreerde aanbidding en fellowship, glo ons dat die kerk van Jesus Christus goeie nuus het om te deel!

"Hier is die eerste boodskap in ons huweliksreeks! Ds Lukie lê vir ons so paar goeie "basics" neer om die Here meer te e...
29/08/2026

"Hier is die eerste boodskap in ons huweliksreeks!
Ds Lukie lê vir ons so paar goeie "basics" neer om die Here meer te eer in ons huwelike.
Sien julle sondag by die kerk vir die volgende een!

23 Augustus 2026Ds Lukie Dercksen skop die reeks af oor die huweli...

Jy word hartlik uitgenooi om saam ons die nuwe reeks te kom geniet by RBKerk! Ds Lukie Dercksen gesels met ons vanaf 23 ...
30/07/2026

Jy word hartlik uitgenooi om saam ons die nuwe reeks te kom geniet by RBKerk!

Ds Lukie Dercksen gesels met ons vanaf 23 Aug oor "Staying in Love"❤️
As jy op soek is na bybelse en praktiese raad vir jou huwelik, kom luister saam elke Sondag oggend om 10h00!

Ons span werk al heel week hard om reg te maak om al ons maatjies te verwelkom by Mystery Island!Sny, plak, verf en bou!...
26/06/2026

Ons span werk al heel week hard om reg te maak om al ons maatjies te verwelkom by Mystery Island!
Sny, plak, verf en bou!

Indien jy nog nie het nie, onthou om te registreer vir die Mystery Island Vakansie Bybel Klub!
29 Junie tot 3 Julie
Moenie uitmis op die avontuur nie! Daar is oorgenoeg pret vir almal!

https://rbkerkco.myanswers.com/mystery-island/

Heleine - 071 556 6879

06/06/2026

Vakansie Bybel Klub by RBKerk!

Met awesome lesse oor die bybel en oor God, vet pret speletjies, kreatiwe eksperimente en bak-en-brou aktiwiteite, en nog vele meer... gaan elke dag propvol pret wees!

Elke dag van 29 Junie tot 3 Julie, tussen 6h30 en 17h00
Vir alle en enige Graad 1 - Graad 7s
Kom spring in op ons webblad: https://rbkerkco.myanswers.com/mystery-island/
En onthou, dis gratis!

Sien julle op die pad, seekat!

Wonder jy hoe jy jou kinders gaan besig hou hierdie vakansie?Vakansie bybelklub is die antwoord!By RBKerk in Rietfontein...
29/05/2026

Wonder jy hoe jy jou kinders gaan besig hou hierdie vakansie?
Vakansie bybelklub is die antwoord!
By RBKerk in Rietfontein Pretoria!

Vir alle en elke Graad 1 tot 7 Laerskool kind bied ons graag hierdie week van pret aan!
29 Junie tot 3 Julie 2026
Elke dag tussen 6h30 tot 17h00

Hier gaan jou kinders egter nie net besig gehou word nie maar verryk word met diepe waarhede oor God
En boonop is daar geen koste aan gebonde nie.

Op die agenda het ons elke dag...
- Opwindende Bybelverhale
- Crafts en handewerk, sowel as wetenskaplike eksperimente!
- Lekker speletjies en aktiwiteite
- Lofsang & nog meer...

Besoek ons webblad om te registreer:
HTTPS://rbkerkco.myanswers.com/mystery-island/
Of kontak Heleine vir meer inligting (071 556 6879)

Sien julle graag daar!

Address

620, 15th Avenue, Rietfontein
Pretoria
0084

Opening Hours

Friday 18:00 - 21:00
Sunday 08:45 - 12:00
17:30 - 19:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RBKerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category