4HIMCrucified-Kideos

4HIMCrucified-Kideos Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from 4HIMCrucified-Kideos, Religious organisation, H/v Mansfield/& Eloffstraat, Pretoria.

30/07/2025
LES 23: GOD het altyd 'n soewereine plan, al lyk ons omstandighede hoe sleg! Egipte was vir die Israeliete 'n plek van s...
22/07/2020

LES 23: GOD het altyd 'n soewereine plan, al lyk ons omstandighede hoe sleg! Egipte was vir die Israeliete 'n plek van slawerny. Soms moet ons deur drukgange gaan om God se doel in ons lewens te bereik. Jesus het die grootste offer gebring vir ons geestelike vryheid!!

LES 22: Ons kyk bietjie na Juda. Lê veral klem daarop dat die Bybel sê in 1Petrus 5:8 die duiwel loop SOOS 'n brullende ...
10/07/2020

LES 22: Ons kyk bietjie na Juda. Lê veral klem daarop dat die Bybel sê in 1Petrus 5:8 die duiwel loop SOOS 'n brullende leeu. Daar is egter slegs een Leeu en dit is Jesus!! Seënwense!

LES 21: God maak drome waar, want Hy gee ons die drome! Josef word onderkoning en God bring weer die familie bymekaar. G...
27/05/2020

LES 21: God maak drome waar, want Hy gee ons die drome! Josef word onderkoning en God bring weer die familie bymekaar. God se plan is altyd die beste!!

LES 20: Josef beland onskuldig in die tronk, maar selfs daar is hy geseënd. Hy lê die drome van die koning se skinker en...
26/05/2020

LES 20: Josef beland onskuldig in die tronk, maar selfs daar is hy geseënd. Hy lê die drome van die koning se skinker en bakker uit en hoop om daardeur onthou te word, maar is nog twee jaar vergete in die tronk. Fokus daarop dat God selfs in moeilike omstandighede vir ons sorg!! Blessings!

Hier is 'n lekker aktiwiteit!! Geseënde Hemelvaart vir al ons Maatjies!!!
21/05/2020

Hier is 'n lekker aktiwiteit!! Geseënde Hemelvaart vir al ons Maatjies!!!

LES 19: Josef word deur sy broers verkoop. Fokus steeds daarop dat dit lyk of sy lewe verby is en in totale chaos. God b...
13/05/2020

LES 19: Josef word deur sy broers verkoop. Fokus steeds daarop dat dit lyk of sy lewe verby is en in totale chaos. God bly altyd in beheer!

LES 18: Ons gaan bietjie kyk na Jakob se seun Josef. Hy is belangrik omdat sy lewe oënskynlik omver gewerp is - lynreg i...
12/05/2020

LES 18: Ons gaan bietjie kyk na Jakob se seun Josef. Hy is belangrik omdat sy lewe oënskynlik omver gewerp is - lynreg in teenstelling met dit wat hy gedroom het, maar dit vorm alles deel van God se groter plan!! Dit is ook dikwels so in ons eie lewens!!

LES 17: Ons leer vandag van Jakob se 12 seuns, wat die 12 stamme van Israel geword het. Let daarop dat Juda belangrik is...
06/05/2020

LES 17: Ons leer vandag van Jakob se 12 seuns, wat die 12 stamme van Israel geword het. Let daarop dat Juda belangrik is, want Jesus is uit die stam van Juda gebore.

LES 16: Ons leer vandag dat Esau sy eersgeboortereg verkoop het vir lensies. Fokus daarop dat moeilike omstandighede (in...
04/05/2020

LES 16: Ons leer vandag dat Esau sy eersgeboortereg verkoop het vir lensies. Fokus daarop dat moeilike omstandighede (in die geval van Esau was dit honger) 'n mens soms besluite laat neem wat nie goeie gevolge vir ons het nie. Die geheim lê in Matt.6:33. Geniet die les!

Address

H/v Mansfield/& Eloffstraat
Pretoria

Telephone

+27818249371

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 4HIMCrucified-Kideos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share