Novel Community

Novel Community Het jy `n begeerte dat die Woord van God vir jou só oopgebreek word dat jy jou lewe sinvol en prakties daarvolgens kan inrig? Dan Novel die plek vir jou!

Moet nie vanaand Lux Mundi se buitelug Worshipaand mis nie. Begin 17:00Vure is beskikbaar vir braai.  Bring jou piekniek...
18/04/2021

Moet nie vanaand Lux Mundi se buitelug Worshipaand mis nie. Begin 17:00

Vure is beskikbaar vir braai. Bring jou piekniek mandjie en gesin en kom kuier saam!

Besprekings is noodsaaklik

Lux Mundi Worshipaand

15/04/2021
Beste NOVEL vriende, hierdie week gesels ons oor inentings, openbaring, die merk van die dier en ook HOOP wat reeds geko...
20/03/2021

Beste NOVEL vriende, hierdie week gesels ons oor inentings, openbaring, die merk van die dier en ook HOOP wat reeds gekom het. Skakel in by ons hierdie naweek en kom deel saam in die gemeenskap van gelowiges.

KYK daarna hier:
https://youtu.be/JkbIy_BhGyM

LUISTER daarna hier:
https://audiomack.com/novelcommunity/song/novel-e-diens-21-maart-2021

Groete
die NOVEL-span

Stream Novel e-diens 21 Maart 2021 the new song from Novel Community. Featuring: Sebastiaan van Dyk Release Date: March 19, 2021.

Beste Novel vriende, hierdie week sien ons hoe moeilik die lewe kan wees of aan die ander kant hoe maklik dit kan wees.....
13/03/2021

Beste Novel vriende, hierdie week sien ons hoe moeilik die lewe kan wees of aan die ander kant hoe maklik dit kan wees... sien jy vanuit jou eie perspektief of sien jy vanuit God se perspektief?

Kyk daarna hier:
https://youtu.be/TH9rWbUA3LY

Luister daarna hier:
https://audiomack.com/novelcommunity/song/12740663

Groete
die NOVEL-span

Stream Lux Mundi & Novel e-Preek 14 Maart 2021 the new song from Lux Mundi & Novel Community. Featuring: Sebastiaan van Dyk Release Date: March 12, 2021.

Vriende, hierdie week gesels ons oor die Bybel wat nie altyd feitelik korrek is nie... nou wat gemaak? Kom kuier saam en...
20/02/2021

Vriende, hierdie week gesels ons oor die Bybel wat nie altyd feitelik korrek is nie... nou wat gemaak? Kom kuier saam en ontdek hoe jy vir God ongetwyfeld deur hierdie feilbaarheid kan sien...

Kyk hierdie week se erediens hier:
https://youtu.be/TLciS6AxF7Y

Luister daarna hier:
https://audiomack.com/novelcommunity/song/12527312

Groete,
die NOVEL-span

Stream MP3 NOVEL 21 Feb 2021 the new song from Novel Community. Featuring: Sebastiaan van Dyk Release Date: February 19, 2021.

Op Donderdae bid ons, kyk saam hoe jy deel kan raak van ons voetspoor in die gemeenskap:
04/02/2021

Op Donderdae bid ons, kyk saam hoe jy deel kan raak van ons voetspoor in die gemeenskap:

Ons bid hierdie week vir ons dokters, verpleegsters en pasiënte!!

| Novel Erediens vir Sondag, 10 Januarie 2021 |In my werk het ek die voorreg om baie en diverse mense uit omtrent elke k...
10/01/2021

| Novel Erediens vir Sondag, 10 Januarie 2021 |

In my werk het ek die voorreg om baie en diverse mense uit omtrent elke klas, ras, kultuur en vlak te ontmoet, en baie van hierdie mense sê dat geloof nie meer vir hulle werk nie.

Ek is meestal rondom mense uit ‘n Christelike agtergrond, so ek ontmoet ‘n hele klomp Christene of mense wat Christene was eens op ‘n tyd en baie van hulle sê Christenskap het gewoon net opgehou werk vir my. Maar ek het ook al Moslems ontmoet vir wie Islam problematies geraak het, Jode en Hindus en Boediste sê ironies genoeg dieselfde dinge.

Die snaakse ding van geloof is dat dit veronderstel is om ons te help, veronderstel is om ons te connect, MAAR vir baie mense gaan hierdie geloof suur.

Ek wil tog ‘n poging aanwend om te probeer verduidelik wat ek d**k verkeerd gaan.

✝️ Ds. Sebastiaan van Dyk
🎶 Henry L Routh, Chantell De Bruin, George Andrews, Mignon du Plessis, Nicojan Bornman, Christiaan Bornman, Rozanne du Plessis
🔊 Jeandré Slabbert
🎥 Sebastiaan van Dyk



https://youtu.be/4bK8jg3bwv0

| Novel Erediens vir Sondag, 3 Januarie 2021 |Is die Christen geloof ‘n pad, ‘n roete, ‘n weg vir die lewe? Of is dit ‘n...
08/01/2021

| Novel Erediens vir Sondag, 3 Januarie 2021 |

Is die Christen geloof ‘n pad, ‘n roete, ‘n weg vir die lewe? Of is dit ‘n parkeerarea, ‘n pakhuis, ‘n sisteem van geloof en sonde bestuur of selfs ‘n sisteem van voorbereiding vir die dood?

Vandag gaan ek nie vir jou die 7 sleutels tot ‘n suksesvolle jaar gee nie, maar ek wil jou nooi om mooi te gaan sit en d**k oor jou lewe, jou jaar en veral jou verhouding met die Here. Ons begin op baie gevaarlike terrein beweeg met ons spiritualiteit, ons het sterk praktyke nodig wat ons in ‘n nuwe of hernude verhouding met God kan plaas.

✝️ Ds. Sebastiaan van Dyk
🎶 Henry L Routh, Chantell De Bruin, George Andrews, Mignon du Plessis, Nicojan Bornman, Christiaan Bornman, Rozanne du Plessis
🔊 Jeandré Slabbert
🎥 Sebastiaan van Dyk



Is die Christen geloof ‘n pad, ‘n roete, ‘n weg vir die lewe? Of is dit ‘n parkeerarea, ‘n pakhuis, ‘n sisteem van geloof en sonde bestuur of selfs ‘n sistee...

| Gemeenskaps Terugvoer |Ons wil graag weet wat jy d**k van die afgelope diens en sal geweldig waardeer as jy 2 minute n...
03/01/2021

| Gemeenskaps Terugvoer |

Ons wil graag weet wat jy d**k van die afgelope diens en sal geweldig waardeer as jy 2 minute neem om die kort vraelys vir ons te voltooi.

Baie dankie byvoorbaat!



Ons stel belang om by u te hoor hoe om ons e-dienste te verbeter

| Novel Kersdiens vir Sondag, 25 Desember 2020 |Geseënde Kersfees aan elkeen van julle.Baie welkom by vanoggend se digit...
25/12/2020

| Novel Kersdiens vir Sondag, 25 Desember 2020 |

Geseënde Kersfees aan elkeen van julle.

Baie welkom by vanoggend se digitale Kersdiens. Dit maak nie saak waar jy sit nie of dit by die huis is en of dit by die see is of in die bos is, die storie wat ons vandag vier is ons almal se storie en ons het verlede week dit mooi uitgepak. Ja selfs die mense wat dit nie vier nie, nie glo nie en nie vertrou nie. Hierdie is ook jou storie...

Mag vandag vir elkeen van julle ‘n fantastiese viering van God wees in jou lewe.

✝️ Ds. Sebastiaan van Dyk
🎶 Henry L Routh, Chantell De Bruin, George Andrews, Mignon du Plessis, Nicojan Bornman, Christiaan Bornman, Rozanne du Plessis
🔊 Jeandré Slabbert
🎥 Sebastiaan van Dyk



Geseënde Kersfees aan elkeen van julle. Baie welkom by vanoggend se digitale Kersdiens. Dit maak nie saak waar jy sit nie of dit by die huis is en of dit by ...

Address

Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Novel Community posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Novel Community:

Share

Category