Dei Gratia Kinderstad

Dei Gratia Kinderstad Dei Gratia Kinderstad

Holderste Bolder reeks het afgeskop en ons kinder het geleer dat hul veilig is want die Here is by hulle. Ps 56 3-5. Sie...
02/08/2026

Holderste Bolder reeks het afgeskop en ons kinder het geleer dat hul veilig is want die Here is by hulle. Ps 56 3-5.

Sien jule volgende week. Die kinders gaan oor Angs leer en hul kan iets Oranje aantrek.

Holderste Bolder Reeks02 - 30 Aug om 09:30 in KinderstadEk stap saam Jesus deur alles wat ek voel.
01/08/2026

Holderste Bolder Reeks
02 - 30 Aug om 09:30 in Kinderstad

Ek stap saam Jesus deur alles wat ek voel.

Vakansietyd!!!!!  Ons kyk “movies” en leer lewenslesse daaruit:Ontmoet JesusHy sorg vir myVriendskap is lekkerJy is God ...
29/06/2026

Vakansietyd!!!!! Ons kyk “movies” en leer lewenslesse daaruit:
Ontmoet Jesus
Hy sorg vir my
Vriendskap is lekker
Jy is God se hande en voete

Dit alles met popcorn, hot chocolate en koekies. Pure lekkerte!

Ons kan ons lewe, swaarkry en blydskap, aan God toevertrou.  Ons kinders verstaan Jesus se liefde vir elkeen van ons, be...
26/03/2026

Ons kan ons lewe, swaarkry en blydskap, aan God toevertrou. Ons kinders verstaan Jesus se liefde vir elkeen van ons, bewys deur die Paasfeesgebeure

Ons herken God in ons lewens en erken Hom as ons Verlosser, Sterke God, Raadsman en Emmanuel
08/03/2026

Ons herken God in ons lewens en erken Hom as ons Verlosser, Sterke God, Raadsman en Emmanuel

God is die kompas in ons lewe
01/03/2026

God is die kompas in ons lewe

Address

12 Boyle Street, Pierre Van Ryneveld
Pretoria
0045

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dei Gratia Kinderstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Dei Gratia Kinderstad:

Shortcuts

Share

Category