Lofdal Gemeente

Lofdal Gemeente Pastoor Attie Brits bring al 20 jaar op Sondae oggende die Woord. Ons is n hegte gemeente waar elke lid deel is van die familie in Christus

01/03/2026

Die Here is lief vir die kerk

15/02/2026

Voel dit of jy so bietjie in die woestyn is?

Voorspoedige 2026 aan al ons geliefdes. Ons eerste diens vir die jaar is op Sondag 4 Januarie wanneer Pastoor Attie Brit...
31/12/2025

Voorspoedige 2026 aan al ons geliefdes. Ons eerste diens vir die jaar is op Sondag 4 Januarie wanneer Pastoor Attie Brits die nuwejaarsboodskap sal bring. Sien julle almal daar!

06/09/2025

More oggend Nagmaaldiens @ 9:30

10/08/2025

09:50 begin die diens oor “Die Liefde van God”

God is die een wat die liefde in die wêreld ingebring het.

Skakel in vir die lewendige uitsending.

01/06/2025

Neem jou gesin en hou saam nagmaal🙏🏻

20/04/2025
20/04/2025

Roep jou gesin bymekaar en hou saam nagmaal, as jy nog nie die geleentheid gehad het nie🙏🏻 By the Blood of the Lamb, it is done!✝️

14/04/2025

Paasdiens Sondag 20 April @ 9:30

Address

Pretoria

Opening Hours

09:30 - 11:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lofdal Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lofdal Gemeente:

Share