NGK Riviera-Jakaranda

NGK Riviera-Jakaranda Oë wat rááksien, Harte wat omgee, Hande wat dien.

Sondagoggenddiens | 6 September 2026Kom kuier saam vir ’n besondere Sondagoggenddiens en ontdek hoe ons God kan raaksien...
04/09/2026

Sondagoggenddiens | 6 September 2026

Kom kuier saam vir ’n besondere Sondagoggenddiens en ontdek hoe ons God kan raaksien in die gewone. 🙏💜

📖 Tema: Ontdek God in die gewone - Etes en etenstafels.
🎙️ Dr. Hannes van der Walt
⏰ 09:00
📖 Eksodus 12:24-27; 1 Korintiërs 11:23-26; Handelinge 2:42 & 46

Moet dit nie misloop nie — ons sien uit om jou daar te hê!

Kontak: 071 942 4340
Epos: [email protected]
Webwerf: https://rivierajakaranda.org.za

02/09/2026

✨ Het jy verlede Sondag se erediens gemis?

Ons weet God is altyd by ons… maar waar vind ons Hom wanneer ons Hom nie raaksien nie? 👀

Jesus wys ons in Matteus 25:31–40: ons ontdek Hom in die gewone – in hoe ons vir ander omgee. ❤️

Kom herontdek saam die avontuur van die lewe as ’n reis saam met God. 🚗🛤️

🎧 Spotify:
https://open.spotify.com/show/6xlpagiIRPtAAk7Mi0Je2n

🍎 Apple Podcasts:
https://podcasts.apple.com/us/podcast/riviera-jakaranda-gemeente/id1896618571?uo=4

📺 YouTube:
https://www.youtube.com/live/kC4PrYp2ZcA?si=28PD36ZXGlfKmiSM

👉 Kies jou manier en beleef die boodskap saam met ons!

💜 Riviera-Jakaranda groete!

01/09/2026

✨ ’n Voorsmakie van verlede Sondag se erediens!

Waar vind ons God wanneer ons Hom nie altyd in ons eie lewens ervaar nie? Jesus het ons in Matteus 25:31–40 gewys: ons vind Hom in die gewone, opregte omgee vir ander. ❤️

Die Moot Kantatekoor het ook tydens die erediens opgetree en dit was ’n besondere belewenis! 🎶

Kyk saam na ’n voorsmakie van ’n betekenisvolle Sondag.

🌿 Geloofspraktyke | ’n Soeke na God – in praktykHoe ontdek ons God se teenwoordigheid in die gewone oomblikke van ons le...
31/08/2026

🌿 Geloofspraktyke | ’n Soeke na God – in praktyk

Hoe ontdek ons God se teenwoordigheid in die gewone oomblikke van ons lewe? ❤️

📖 Matteus 25:40 herinner ons: Ons ontmoet God ook in die manier waarop ons na mekaar omsien.

👀 Sien. ❤️ Omgee. 🤲 Dien.

Kom ontdek God vandag in jou gewone omgee vir ander.

🎉 100 VETKOEK-BESTELLINGS! 🎉Baie, baie dankie aan elkeen wat ons Vetkoekverkope ondersteun het! ❤️Julle ondersteuning be...
29/08/2026

🎉 100 VETKOEK-BESTELLINGS! 🎉

Baie, baie dankie aan elkeen wat ons Vetkoekverkope ondersteun het! ❤️

Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie en help ons om voort te gaan met wat ons doen. Ons waardeer elke bestelling, elke bydrae en elke bietjie ondersteuning.

100 bestellings – wat ’n wonderlike mylpaal! 🥳

Dankie dat julle saam met ons Sien, Omgee en Dien. 💜

Sondagoggenddiens | 30 Augustus 2026Kom kuier saam vir ’n besondere Sondagoggenddiens en ontdek hoe ons God kan raaksien...
28/08/2026

Sondagoggenddiens | 30 Augustus 2026

Kom kuier saam vir ’n besondere Sondagoggenddiens en ontdek hoe ons God kan raaksien in die gewone mense en oomblikke van elke dag. 🙏💜

📖 Tema: Vind God in die gewone (mens)
🎙️ Dr. Michiel van der Merwe
⏰ 09:00
📖 Matteus 15:31–40

Moet dit nie misloop nie — ons sien uit om jou daar te hê!

Kontak: 071 942 4340
Epos: [email protected]
Webwerf: https://rivierajakaranda.org.za

🍲 POTJIEKOS!📅 19 September 2026 | 🕔 17:00💜 R120 p/pBespreek voor 17 September!📞 Rolin: 071 869 4962Kom kuier saam! 💜
27/08/2026

🍲 POTJIEKOS!

📅 19 September 2026 | 🕔 17:00
💜 R120 p/p

Bespreek voor 17 September!
📞 Rolin: 071 869 4962

Kom kuier saam! 💜

26/08/2026

🛣️ Het jy Sondag se preek gemis?

Ons het Sondag ons reeks Ontdek God in die gewone voortgesit met die tema: Reis en op paaie!

Ons is baie keer so gefokus daarop om by ons bestemmings uit te kom dat ons die reis van die lewe mis. Maar die lewe gebeur nie net by die bestemmings nie – dit gebeur veral ook tydens die reis! 🌿

Ons het saam ontdek hoe ons God kan raaksien in die gewone oomblikke van reis, onderweg wees en op paaie-wees. Die reis self kan ’n avontuur wees – ’n plek waar ons God se teenwoordigheid, vreugde en leiding ontdek.

✨ Het jy dit gemis? Kyk of luister na die boodskap en beleef saam die avontuur om die lewe as ’n reis saam met God te herontdek.

🎧 Spotify:
https://open.spotify.com/show/6xlpagiIRPtAAk7Mi0Je2n

🍎 Apple Podcasts:
https://podcasts.apple.com/us/podcast/riviera-jakaranda-gemeente/id1896618571?uo=4

📺 YouTube:
https://www.youtube.com/live/kC4PrYp2ZcA?si=28PD36ZXGlfKmiSM

Riviera-Jakaranda groete! 💜

💜 BAIE DANKIE VIR ’N WONDERLIKE BYBELSTAP! 👟📖’n Groot dankie aan elkeen wat saam met ons gestap, gekuier, ontbyt geniet ...
24/08/2026

💜 BAIE DANKIE VIR ’N WONDERLIKE BYBELSTAP! 👟📖

’n Groot dankie aan elkeen wat saam met ons gestap, gekuier, ontbyt geniet en die Bybelstap ondersteun het! 🙌

Dankie ook aan almal wat gehelp het agter die skerms, ons marshalls, diegene wat die ontbyt voorberei het en elke persoon wat op enige manier bygedra het. 💜

Julle ondersteuning maak dit moontlik om saam as gemeente geloof te leef, gemeenskap te bou en ’n verskil te maak.

Stap vir stap – saam maak ons ’n verskil! 👟💜

Ons waardeer elkeen van julle! 🌿✨

Address

125 Blake Street Riviera
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 10:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Riviera-Jakaranda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGK Riviera-Jakaranda:

Shortcuts

Share