Die Pinkster Christen Kerk Roepersfontein

Die Pinkster Christen Kerk Roepersfontein Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Pinkster Christen Kerk Roepersfontein, Church, 128 Fred Nicholson Street, Mayville, Pretoria.

Damesoggend: 29 Augustus 2026Tema:  Om te blom in die Heer se saailand
30/08/2026

Damesoggend: 29 Augustus 2026
Tema: Om te blom in die Heer se saailand

06/08/2026
05/08/2026

Ons nuutste besoeker en beslis n gunsteling...Klein Gideon (die gemeente het die naam gekies.) Interessant hoe Gideon die Boer se stem ken en hom volg. So kosbaar, maar dit herinner my aan die Woord, Johannes10:27 My skape luister na My stem, en Ek ken hulle, en hulle volg my.

PCK Sondagskool Uitstappie 2026Wat n wonderlike voorreg om deel te kon he aan ons Koningskinders se uitstappie na die Di...
14/07/2026

PCK Sondagskool Uitstappie 2026

Wat n wonderlike voorreg om deel te kon he aan ons Koningskinders se uitstappie na die Dieretuin en Spur. Ons vier ook die verjaarsdag van een van ons baie spesiale dogters en eer die Here vir al die voorregte en seeninge uit Sy hand

❤️📖✏️Klein handjies aan die werk, groot lesse van Jesus vir die hartPCK Sondagskool
24/06/2026

❤️📖✏️Klein handjies aan die werk, groot lesse van Jesus vir die hart

PCK Sondagskool

PCK Jeug, Pizza Aand!
14/06/2026

PCK Jeug, Pizza Aand!

BYBELSKOOL  2026: 70 X 7 Finding Peace by forgiving Others and YourselfOns is dankbaar teenoor die Here vir ons eerste g...
25/05/2026

BYBELSKOOL 2026: 70 X 7 Finding Peace by forgiving Others and Yourself

Ons is dankbaar teenoor die Here vir ons eerste groep studente wat die eerste kursus voltooi het.

Paaskonferensie 2026
15/05/2026

Paaskonferensie 2026

Address

128 Fred Nicholson Street, Mayville
Pretoria
0084

Opening Hours

09:30 - 11:30
17:00 - 18:30

Telephone

+27716868159

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Pinkster Christen Kerk Roepersfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Die Pinkster Christen Kerk Roepersfontein:

Shortcuts

Share

Category