Boodskap Draers vir Christus SA

Boodskap Draers vir Christus SA we are a team of soldiers working in his Vinyard!!!

16/12/2023

HALLELUJAH HALLELUJAH Die HERE RED nog ........dus ons hardklop dat ons an elke een n boodskap bring wat ons saamet ons dra om iemand n regverdige kaans te kan biet om vriendskap met VADER te kan sluit ons se baie baie dankie an almal wat saam bid en vra dat ons nou meer as ooit saam op die muur sal bly soos ons in die silly season beweeg dat mense sal besef JESUS IS THE REASON FOR THIS SEASON ....

16/12/2023

Vanmiddag groet ons elk een in die Naam wat vandag nog steeds RED ons gie EER an VADER vandag het daar weer 5 siele ja gesê vi Jesus en vriendskap met God gesluit ....ai wat sal ons God vergeldig vir al Sy weldade .....my siel.anbid U Here .....kom.ons bly op die muur soos hierdie 8dae toer na sy einde trek en vertrou Vader om nog te beweeg en werk tot en met na maandag ...dankie vir gebede die Here Here seën.....

15/12/2023

Die Here het n mooi werk gedoen

Traveling mercies on the road on their way to PRETORIA........
10/12/2023

Traveling mercies on the road on their way to PRETORIA........

Goeie middag al die mooi mense ons deur bidders ons was bietjie stil op die blad maar baie bedrywig in die tyd ...en loe...
04/12/2023

Goeie middag al die mooi mense ons deur bidders ons was bietjie stil op die blad maar baie bedrywig in die tyd ...en loer net in om te se BAIE BAIE DANKIE VIR AL JULE GEBEDE ......ons het weer gister n geseende tyd gehad iN ABOTTSDALE .....DANKIE VIR DIE SAAM STAP IN GEBED DIE HERE SEËN ELK EEN .

10/10/2023

Address

Pretoria

Telephone

+27622441974

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boodskap Draers vir Christus SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share