Gereformeerde Kerk Bergsig

Gereformeerde Kerk Bergsig Doen en late van die Gereformeerde Kerk Bergsig

Eenwordingsfunksie van GK Andion en GK Bergsig.
16/11/2025

Eenwordingsfunksie van GK Andion en GK Bergsig.

Gereformeerde Kerk Bergisg is geseënd om oor die laaste twee weke, 8 jong lidmate belydenins van geloof te laat aflê h t...
16/11/2025

Gereformeerde Kerk Bergisg is geseënd om oor die laaste twee weke, 8 jong lidmate belydenins van geloof te laat aflê h tydens erediens gelei deur ds Retief Gouws.
Ons wens hierdie jong lidmate en hulle ouer en grootouers van harte geluk en bid dat die Here hulle altyd naby sal wees en sal seën! Mag Hy julle lei om altyd meelewende lidmate te wees. Cailin Jacobs, Owen Nowell, ds Gouws en Johan Hurn. Belydenis klas Petrus Wessels, Dilan Kok, Johan Hurn, TJ Meyer, ds Gouws, Heleen Coetzee en Kathryn Venter.

Reino Wessels het die 11 Mei 2025 sy belydenis van sy geloof afgelê te GK Bergsig tydends die erediens gelei duer ds Ret...
01/06/2025

Reino Wessels het die 11 Mei 2025 sy belydenis van sy geloof afgelê te GK Bergsig tydends die erediens gelei duer ds Retief Gouws.
Ons wens hierdie jong lidmaat en sy ouer en grootouers van harte geluk en bid dat die Here homr altyd naby sal wees en sal seën! Mag Hy jou lei om altyd meelewende lidmaat te wees.
By hom staan Ds. Gouws en sy ma Isabel Wessels.

Die Sakrament van die Heilige Doop is gisteroggend tydens erediens bedien aan Louis-Deon Van Wyk, Verbondsseuntjie van b...
28/04/2025

Die Sakrament van die Heilige Doop is gisteroggend tydens erediens bedien aan Louis-Deon Van Wyk, Verbondsseuntjie van br Louis en sr Deonné Van Wyk deur ds. Retief Gouws. Ons wens die ouers van harte geluk en bid dat die Here hulle die krag en genade sal gee om klein Louis-Deon op te voed in die vrese van Sy naam.
Gelukwense ook aan groot ouers Louis en Doreen en ouma grootjie Ella en tannie Elria wat lidmate in ons gemeente is.

Die Sakrament van die Heilige Doop is vanoggend tydens erediens bedien aan Adelia Breedt, Verbondsdogtertjie van br Desm...
20/04/2025

Die Sakrament van die Heilige Doop is vanoggend tydens erediens bedien aan Adelia Breedt, Verbondsdogtertjie van br Desmond en sr Marlise Breedt deur ds. Retief Gouws. Ons wens die ouers van harte geluk en bid dat die Here hulle die krag en genade sal gee om klein Adelia op te voed in die vrese van Sy naam.
Gelukwense ook aan br Gert Rossouw, Adelia se grootouer en sr Christa Rossouw, Adelia se tannie wat lidmate in ons gemeente is.

Die Sakrament van die Heilige Doop is vanoggend tydens erediens bedien aan Mialee Olckers, Verbondsdogtertjie van br Jas...
19/01/2025

Die Sakrament van die Heilige Doop is vanoggend tydens erediens bedien aan Mialee Olckers, Verbondsdogtertjie van br Jason en sr Marilee Olckers deur ds. Retief Gouws. Ons wens die ouers van harte geluk en bid dat die Here hulle die krag en genade sal gee om klein Mialee op te voed in die vrese van Sy naam.
Gelukwense ook aan br Ernest en sr Marié Olckers, Mialee se grootouers wat lidmate in ons gemeente is.

Mariette Calitz het vanoggend belydenis van haar geloof afgelê te GK Bergsig tydends die erediens gelei duer ds Retief G...
08/12/2024

Mariette Calitz het vanoggend belydenis van haar geloof afgelê te GK Bergsig tydends die erediens gelei duer ds Retief Gouws.
Ons wens hierdie jong lidmaat en haar ouers en grootouers van harte geluk en bid dat die Here haar altyd naby sal wees en sal seën! Mag Hy jou lei om altyd meelewende lidmaat te wees.

By haar staan Ds. Gouws en ouderling Philip Venter, ook haar ouers en grootouers op die ander foto's.

10/05/2024
Ons het Sondag saam met Karin Gouws haar verjaarsdag gevier. Ons wens vir haar 'n mooi lewensjaar toe.
19/03/2024

Ons het Sondag saam met Karin Gouws haar verjaarsdag gevier. Ons wens vir haar 'n mooi lewensjaar toe.

Ons wens jou ‘n gelukkige verjaarsdag toe en alles wat mooi is vir 'n nuwe lewensjaar vol pragtige hoogtepunte.
19/03/2024

Ons wens jou ‘n gelukkige verjaarsdag toe en alles wat mooi is vir 'n nuwe lewensjaar vol pragtige hoogtepunte.

Die Sakrament van die Heilige Doop is vanoggend tydens erediens bedien aan Ruvè van der Walt, Verbondsdogtertjie van br ...
17/03/2024

Die Sakrament van die Heilige Doop is vanoggend tydens erediens bedien aan Ruvè van der Walt, Verbondsdogtertjie van br Jacques en sr Rozelle van der Walt deur ds. Retief Gouws. Ons wens die ouers van harte geluk en bid dat die Here hulle die krag en genade sal gee om klein Ruvè op te voed in die vrese van Sy naam.
Gelukwense ook aan br Hennie en sr Santie Minnaar, Ruvè se grootouers en sr Emma van Staden, Ruvè se ouma grootjier wat lidmate in ons gemeente is.

Baie geluk aan Ds Retief Gouws wat gister verjaar het, ons het sy verjaarsdag saam hom geniet Sondag 25 Februarie 2024. ...
27/02/2024

Baie geluk aan Ds Retief Gouws wat gister verjaar het, ons het sy verjaarsdag saam hom geniet Sondag 25 Februarie 2024. Baie dankie Jonita vir die ongelooflike lekker cupcakes.

Address

H/v Merwede Straat En Daphne Laan
Pretoria
0082

Opening Hours

09:00 - 10:00
10:30 - 11:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Bergsig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Bergsig:

Share

Category