Nicta jeugkamp

Nicta jeugkamp Christian based, bushveld atmosphere.

Non profit driven, self maintained camp to teach children about God and to reach out to them and treat them from time to time and to provide in their need

13/03/2026
Ek Nic de Vries en my span by Nicta jeugkamp Wil almal bedank wat hierdie jaar by ons projek te betrokke was en almal n ...
27/12/2025

Ek Nic de Vries en my span by Nicta jeugkamp Wil almal bedank wat hierdie jaar by ons projek te betrokke was en almal n geseende 2026 toewens
Ek onderneem om volgende jaar 2026 nog meer vir kinders te doen. Ek wil ook graag ons beskadigde saal herstel en weer kampe aanbied

Baie dankie aan ons skenkers en onderteuners. Ons gaan beslis weer n glimlag op n kind se Gesig sitSpesiale dank aanTran...
22/12/2025

Baie dankie aan ons skenkers en onderteuners. Ons gaan beslis weer n glimlag op n kind se Gesig sit
Spesiale dank aan
Transwest Phillip Nel
Spikewug Jacques Wheeler
Richard se padstal Richard Wagner
Nicta jeugkamp Jana Oosthuizen
Marilyn en John Morrison
LGV Rachel en Christo Ayres

Almal hard besig met die voorbereiding van ons Gelofte fees en fondsinsameling more by die padstal. H/v R101 en Mopanie ...
15/12/2025

Almal hard besig met die voorbereiding van ons Gelofte fees en fondsinsameling more by die padstal. H/v R101 en Mopanie str Grootvlei

Die 2kg burger. Dankie aan almal wat ons ondersteon het
02/11/2025

Die 2kg burger. Dankie aan almal wat ons ondersteon het

👻🍔👻🍔👻🍔👻        NICTA JEUGKAMP           SPOOKHUIS         🍔 BURGER 🍔             CHALLENGE       👻🍔👻🍔👻        1 NOVEMBER...
11/09/2025

👻🍔👻🍔👻🍔👻
NICTA JEUGKAMP
SPOOKHUIS
🍔 BURGER 🍔
CHALLENGE
👻🍔👻🍔👻
1 NOVEMBER
17:00 TOT LAAT
KOM VERMORSEL N
2 KG BURGER
IN 30 MINUTE
INSKRYWING
R 250.0 P/P
🏆🏆🏆🏆
WEN PRYS
R 1000.00
🏆🏆🏆🏆
👻👀👻👀👻
KOM LOOP DEUR DIE SPOOKHUIS EN WYS JYS NIE BANG NIE.
👻👀👻👀👻
DIS ONS FONDSINSAMELING VIR DIE DESEMBER KERSTREIN.
ENIGE DONASIES IS OOK WELKOM
👻🏆🍔👀👻
JANA 0793340776
NIC 0716727927

16 DesemberDelmarie en Hubart is van die Sangers wat by ons kom optree vir ons fondsinsameling vir die KerstreinHou jou ...
10/09/2025

16 Desember
Delmarie en Hubart is van die Sangers wat by ons kom optree vir ons fondsinsameling vir die Kerstrein
Hou jou dag oop en kom ondersteuning ons

24/08/2025

Remember to mark your calendars 16 December 2025 for our day of vow festival
And our Fundraiser for the Christmas project
Onthou om jul kalenders te merk 16 Augustus vir ons Gelofte fees en fonds insameling vir ons Kersprojek

Dankie Willie en medewerkers vir die Skenkings vir die een gesin wat alles in n brand verloor het in Grootvlei Oos. Nict...
20/07/2025

Dankie Willie en medewerkers vir die Skenkings vir die een gesin wat alles in n brand verloor het in Grootvlei Oos. Nicta jeugkamp het dit gister gaan aflaai. Die ouers was baie dankbaar

Goeie more gemeenskap en vriende.Ons by Nicta jeugkamp Wil graag die gesien help om weer op die been te kom maar ons ben...
16/07/2025

Goeie more gemeenskap en vriende.
Ons by Nicta jeugkamp Wil graag die gesien help om weer op die been te kom maar ons benodig julle hulp asb
Ons benodig 3 Enkel beddens 1 dubbelbed
Dames klere grootte 38 en34
Skoen 6 en 7
Man's klere 32 broek large h**p
Skoen 9
Dogters klere 5 tot 6 en7 tot 8
Skoen Klein 9 en 13
Kombuisware, kos, yskas en stoof
Ons het reeds vir hulle by die eienaar blyplek gereel tot hul plekke herbou is
Vir enige kapitale bydraes Gebruik asb Adel as verwysing
Capitec
Nicta
1721088065
Ons waardeer almal se hulp

Address

Wilgestreet 204 Grootvlei
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nicta jeugkamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nicta jeugkamp:

Share