Volle Evangelie Kerk Pinkster Oord

Volle Evangelie Kerk Pinkster Oord VEK Pinkster Oord is n Kerk gemeente wat almal verwelkom. The Church is based in the heart of Pretoria West. Navra/Inguiry

Die Kerk is gelee in die hartjie van Pretoria Wes/VEK Pinkster Oord is a Church community that welcomes all.

16/04/2022

Kom woon more 17 April 2022 die Diens by om 9h00 en hervul jou Geestelike koppie vir die nuwe week. Ons gaan ook Nagmaal Nutting. Geseende aand vir almal

23/12/2021

Goeimore Almal. Onthou asb die Kersdag Diens op 25 Desember 2021 om 8h00.
Geseende dag vir almal. Pastoir Riaan Maritz

04/12/2021

Goeiemiddag Almal. Neem asb kennis dat ons nie more 5 DESEMBER 2021 'n Diens by die Kerk sal he nie. Daar sal wel n oogeneemde Boodskap uitgestuur word. Die rede hiervoor is talle gesinne in isolasie agv COVID. Geseende dag vir almal πŸ˜‡πŸ™

Kom ons plaas ons vertroue op God en nie op mense nie. Blessings vir AlmalπŸ™πŸ™ŒπŸ˜‡
02/11/2021

Kom ons plaas ons vertroue op God en nie op mense nie. Blessings vir AlmalπŸ™πŸ™ŒπŸ˜‡

10/10/2021

God is always good for us, Prys the Name of Jesus.!!

11/08/2021

Goeienaand Almal. Ons Dienste begin weer op Sondag 15 Augustus 2021 om 9h00. Bespreek asb jou plek vroegtydig by Dalene op 079 529 0380. Geseende aand vir almal. πŸ™Œ

23/07/2021

Hi guys it is very cold these days if anyone has any blankets to donate and On Saturday we will be feeding the homeless and less fortunate, if anyone would like to make a bread or bun contribution please contact me

20/07/2021

Address

204 Court Street
Pretoria West

Opening Hours

09:00 - 11:00

Telephone

+27795290380

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Pinkster Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Volle Evangelie Kerk Pinkster Oord:

Share