Dahath Woordbediening

Dahath Woordbediening Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dahath Woordbediening, Church, Pretoria SP.

18/06/2023

Geseënde vadersdag aan al die papas vandag. Ons eer julle vandag as vaders wat 'n nuwe generasie jongmense opvoed en oprig vir die Koningkryk van God.

07/06/2023

Jos 1:9 Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is met jou, oral waar jy heengaan.

05/02/2023

Heb 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is ‘n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.

20/03/2022

Sondag 20 Maart 2022 bedien ons 'n woord oor geloof. Geloof voor, tydends en na Christus. Kom en versterk jou geloof in God en leef die oorwinningslewe wat Christus vir ons moontlik gemaak het.

11/02/2022

Address

Pretoria Sp
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dahath Woordbediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Dahath Woordbediening:

Share

Category