NG Elarduspark

NG Elarduspark Amptelike Facebook blad van die NG Gemeente Elarduspark

Die liefde van God vir elke mens oor alle grense heen.
08:00 Klassieke Diens (In-Persoon & Aanlyn) | 10:00 Kontemporêre Diens (In-Persoon & Aanlyn) | 17:00 Verander Diens (In-Persoon)

Baie welkom by vanoggend se aanlyn-erediens om 08:00 saam met Sheldon GrahanSkakel gerus in:
06/09/2026

Baie welkom by vanoggend se aanlyn-erediens om 08:00 saam met Sheldon Grahan
Skakel gerus in:

God roep ons saam as een Liggaam in Christus Jesus. As lede van hie...

04/09/2026

🙌 Ons is die Liggaam van Christus! 🙌

God het elkeen van ons met unieke gawes en talente toegerus. Tog is ons nie geroep om alleen te leef en te werk nie ons het mekaar nodig. ❤️

Kom ontdek hierdie Sondag saam met ons wat dit beteken om saam as Christus se Liggaam te leef, te dien en te groei.

⛪️ NG Elarduspark
Kom wees deel van die gemeenskap! 🙏

🔥🧡 Wat ‘n lekker Saterdag tydens ons jaarlikse Hoenderbraai ten bate van die Bybelgenootskap! Dit was gesellig met lekke...
01/09/2026

🔥🧡 Wat ‘n lekker Saterdag tydens ons jaarlikse Hoenderbraai ten bate van die Bybelgenootskap! Dit was gesellig met lekker mense en lekker kos! Dankie aan elkeen wat deel was van hierdie spesiale dag 🔥🧡

Baie welkom by vanoggend se aanlyn-erediens om 08:00 saam met Louinette WeyerSkakel gerus in:
30/08/2026

Baie welkom by vanoggend se aanlyn-erediens om 08:00 saam met Louinette Weyer
Skakel gerus in:

Jesus hou vir jou plek aan die tafel- wie bring jy saam? Ons App:...

28/08/2026

JESUS HOU VIR JOU ’N PLEK AAN DIE TAFEL!

Daar is plek vir jou… maar wie bring jy saam? 👀

Kom kuier hierdie Sondag saam met ons by NG Elarduspark. 🙏🏻✨

🕘 08:00 en 10:00 | Sondag

Een tafel. Een uitnodiging. Een plek vir jou. ❤️

Saam in Goudini! ❤️🙌’n Kosbare tyd van saamwees, kuier en nuwe herinneringe saam met die leraars en personeel van NG Ela...
25/08/2026

Saam in Goudini! ❤️🙌

’n Kosbare tyd van saamwees, kuier en nuwe herinneringe saam met die leraars en personeel van NG Elarduspark. ⛪️✨

Dankbaar vir ’n span mense wat saam dien, saam droom en saam die Here se werk aanpak. ❤️

Address

547 Frelon Street
Pretoria East
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Elarduspark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Elarduspark:

Shortcuts

Share