Suiderkruis Gemeente

Suiderkruis Gemeente 'n Vernuwende en eietydse NG gemeente vir oud en jonk.

14/08/2018
15/10/2015

Reguitstraat 13+. Ons sien mekaar weer Sondagaand.
Ons gaan hierdie keer saam met die grootmense praat oor die besluit wat die NG kerk verlede week oor homoseksualiteit geneem het. Moet dis asb nie mis nie, ons wil julle graag sien. :)

https://www.facebook.com/Reguitstraat13?fref=ts

Waar het die skille van Paulus se oë afgeval?
Dit het by Reguitstraat gebeur. Belowe!
(Handelinge 9:1-18)

12/10/2015

Ons neem vrymoedigheid om aan u te skrywe oor die besluit wat die Algemene Sinode hierdie week oor selfdegeslagverhoudings geneem het. Hierdie vrymoedigheid

12/10/2015

Prof Fanie Snyman, Vrystaatse Universiteit: Dit is ‘n historiese besluit. Ek is dankbaar vir die intensiewe gesprek wat so ‘n groot deel tyd gevat het.

12/10/2015

Die moderator en assessor van die NG Kerk, Nelis Janse van Rensburg en Dirkie van der Spuy, praat oor die besluit oor selfdegeslagverhoudings wat by die Alge...

11/10/2015

Waar het die skille van Paulus se oë afgeval?
Dit het by Reguitstraat gebeur. Belowe!
(Handelinge 9:1-18)

Address

108 Kamp Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suiderkruis Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share