Reguitstraat 13+

Reguitstraat 13+ Waar het die skille van Paulus se oë afgeval? Dit het by Reguitstraat gebeur. Belowe! (Handelinge 9:1-18)

Sondagaand sluit ons ons jaar af met "Huis toe".Ons neem ook van Benjan afskeid.Sien julle 18:00. ;-)
11/11/2016

Sondagaand sluit ons ons jaar af met "Huis toe".
Ons neem ook van Benjan afskeid.
Sien julle 18:00. ;-)

Wánneer is die koninkryk van God?Kom praat saam.Sien julle Sondag 18:00 :-)
28/10/2016

Wánneer is die koninkryk van God?
Kom praat saam.
Sien julle Sondag 18:00 :-)

Wáár is die koninkryk van God?Kom wonder saam. Sondagaand 18:00.
21/10/2016

Wáár is die koninkryk van God?
Kom wonder saam.
Sondagaand 18:00.

Hoe maak ek met mense wat van my verskil?Dis waaroor ons moreaand gaan praat.Sien vir julle! :-)
24/09/2016

Hoe maak ek met mense wat van my verskil?
Dis waaroor ons moreaand gaan praat.
Sien vir julle! :-)

Onthou hierdie Vrydag, 9 September 2016, is fliek aand van 18:00 - 21:00.Bring saam: kussings, komberse, peuselgoed en j...
06/09/2016

Onthou hierdie Vrydag, 9 September 2016, is fliek aand van 18:00 - 21:00.
Bring saam: kussings, komberse, peuselgoed en jou vriende.
Ons verskaf hot dog's. Kom ontspan bietjie saam na die dolle eksamen- week!!! Adele Myburgh

Ons tema: diversiteit.di·ver·si·tynounthe state of being diverse; variety."there was considerable diversity in the style...
29/08/2016

Ons tema: diversiteit.
di·ver·si·ty
noun
the state of being diverse; variety.
"there was considerable diversity in the style of the reports"
a range of different things.
plural noun: diversities
"newspapers were obliged to allow a diversity of views to be printed"
synonyms: variety, miscellany, assortment, mixture, mix, mélange, range, array, multiplicity...

26/08/2016

Weens die gemeentekamp is daar nie hierdie Sondagaand byeenkoms nie. Ek gaan 'n héérlike naweek hê - julle moet ook 😃

Ons is bitter opgewonde oor Sondagaand!oNderGronds is Sondagaand 18:00 by ons.Nie kleinsaaltjie nie. Kerkgebou hierdie k...
19/08/2016

Ons is bitter opgewonde oor Sondagaand!
oNderGronds is Sondagaand 18:00 by ons.
Nie kleinsaaltjie nie. Kerkgebou hierdie keer.
Sien julle dan :-)

Kom maak Sondagaand 'n draai vir ons Open Mic Night.
12/08/2016

Kom maak Sondagaand 'n draai vir ons Open Mic Night.

'n Baie spesiale oNderGronds die 21ste!
10/08/2016

'n Baie spesiale oNderGronds die 21ste!

Save the date! Jy wíl nie hierdie een mis nie.

Sê dit iets oor ons tema, diversiteit?
02/08/2016

Sê dit iets oor ons tema, diversiteit?

Moreaand gaan helemal te lekker wees!Kom maak 'n draai vir 'n chocolate overdose.Jy mag dalk net 'n klein bietjie naar (...
30/07/2016

Moreaand gaan helemal te lekker wees!
Kom maak 'n draai vir 'n chocolate overdose.
Jy mag dalk net 'n klein bietjie naar (maar op 'n goeie manier) huis toe gaan.

Address

108 Kamp Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

18:00 - 19:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reguitstraat 13+ posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share