NG Postmasburg

NG Postmasburg NG Gemeente Postmasburg waar elkeen deel van die gemeente se legkaart is! Handelinge 2: 42 - 47

*Vir die wat nie die diens persoonlik kan bywoon nie*Videodiens:https://www.facebook.com/kimberleyvideoproduction?mibext...
17/08/2026

*Vir die wat nie die diens persoonlik kan bywoon nie*

Videodiens:
https://www.facebook.com/kimberleyvideoproduction?mibextid=ZbWKwL

Die skakel sal eers kort voor die aanvang van die diens beskikbaar wees.

Goeiemore vriende en geliefdes. Vir die wie nie kan gaan Kimberley toe vir ds Keydey se roudiens - en/of kan nie aanlyn kyk - ons gaan die diens in Kimberley speel in ons NG kerk Postmasburg Enige iemand is welkom om hier te kom kyk.

Vandag d**k ons aan een van God se sterk dienaars, wie ook 'n geloofwaardige man en pa is. Woensdag aand voor middernag ...
14/08/2026

Vandag d**k ons aan een van God se sterk dienaars, wie ook 'n geloofwaardige man en pa is. Woensdag aand voor middernag is Ds Keydy oorlede en sy gees is onder ons Vader se vlerk, in die Here se palms. Ons gaan vir oom Keydy mis - en is baie dankbaar vir nie net hoe die Here deur hom 'n verskil gemaak het nie, maar ook hoe hy as persoon so baie liefde in ons lewe gebring het. Kom ons hou vas aan wat Jesus vir ons gesΓͺ het vir mense soos oom Keydy wat na die Here luister:
" _My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My. Ek gee hulle ewige lewe, en hulle sal tot in ewigheid nooit verlore gaan nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie. My Vader, wat hulle aan My gegee het, is groter as almal, en niemand kan hulle uit die hand van die Vader ruk nie._ " (Johannes 10: 27-29)

Mag die Here Ds Keydy se siel seΓ«n. Mag die Here Ds Keydy se familie vashou. Baie dankie Vader, dat U so persoon geskep het en geroep het. Baie dankie dat ons 'n pad met U dienaar kon stap. Amen.

Baie dankie aan elkeen wat die NG Kerk Postmasburg Basaar bygewoon en ondersteun het .Ons waardeer elke besoeker, elke b...
03/06/2026

Baie dankie aan elkeen wat die NG Kerk Postmasburg Basaar bygewoon en ondersteun het .
Ons waardeer elke besoeker, elke bydrae en die wonderlike gemeenskapsgees wat die dag so spesiaal gemaak het. Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.
Dankie vir julle teenwoordigheid, ondersteuning en samewerking β€” dit beteken regtig baie vir ons gemeente.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien by volgende jaar se basaar!

πŸ”₯ NG Kerk Postmasburg Basaar πŸ”₯Kom geniet heerlike gaarvleis mΓ΄re – jy hoef nie self te braai nie, ons braai vir jou! πŸ˜‹πŸ₯©πŸ“…...
29/05/2026

πŸ”₯ NG Kerk Postmasburg Basaar πŸ”₯
Kom geniet heerlike gaarvleis mΓ΄re – jy hoef nie self te braai nie, ons braai vir jou! πŸ˜‹πŸ₯©
πŸ“… Datum: 30 Mei
⏰ Tyd: 09:00
πŸ“ Plek: NG Kerk Postmasburg Gemeente Sentrum
Bring die familie en kom koop lekker vars, sappige gaarvleis! πŸ–
Ons sien julle daar! πŸ™Œ

Kom geniet heerlike vars roosterkoek by die Roosterkoek Tafel en kry iets koud om te drink by die Koeldrank Tafel. Dis d...
28/05/2026

Kom geniet heerlike vars roosterkoek by die Roosterkoek Tafel en kry iets koud om te drink by die Koeldrank Tafel. Dis die perfekte kombinasie vir ’n lekker basaaroggend saam met familie en vriende!
πŸ“ NG Kerk Postmasburg Gemeente Sentrum
πŸ“… 30 Mei 2026
⏰ Vanaf 09:00
Moenie dit misloop nie β€” daar wag lekker kos, kuier en basaarpret vir almal! 🌞

πŸŒΈβ˜• NG Kerk Postmasburg Basaar – Tee Tuin 🍰🌿Kom kuier saam by ons gesellige Tee Tuin tydens die basaar!Geniet ’n heerlike...
27/05/2026

πŸŒΈβ˜• NG Kerk Postmasburg Basaar – Tee Tuin 🍰🌿
Kom kuier saam by ons gesellige Tee Tuin tydens die basaar!
Geniet ’n heerlike koppie koffie of tee, saam met ’n stukkie koek of tert – die perfekte manier om bietjie te ontspan en die dag te geniet.
Bring jou familie en vriende en kom ervaar die rustige atmosfeer terwyl jy lekker bederf word.
πŸ“… Datum: 30 Mei 2026
⏰ Tyd: 09:00
πŸ“ Plek: NG Kerk Postmasburg Gemeente Sentrum
Moenie dit misloop nie – ons sien uit om jou daar te sien! 😊

🎈 NG Kerk Postmasburg Basaar – Pret vir die hele gesin! 🎈Terwyl jy rustig deur al die heerlike basaar-goedjies snuffel e...
26/05/2026

🎈 NG Kerk Postmasburg Basaar – Pret vir die hele gesin! 🎈

Terwyl jy rustig deur al die heerlike basaar-goedjies snuffel en koop, hoef die kinders glad nie verveeld te raak nie! πŸ˜„

✨ Kindervermaak by die Mini Basaar! ✨

Bring die kinders saam – daar wag hope pret en vermaak net vir hulle!

πŸ•˜ Datum & Tyd: 30 Mei 2026 vanaf 09:00
πŸ“ Plek: NG Kerk Postmasburg Gemeente Sentrum
Kom geniet ’n oggend vol lekker kuier, goeie kos en vrolike kinders! πŸŽ‰
Moenie dit misloop nie – ons sien julle daar!

πŸ₯©πŸ”₯ NG Kerk Postmasburg Basaar – Vleis Tafel πŸ”₯πŸ₯©Kom koop heerlike vleis by die NG Kerk Postmasburg Basaar – ideaal vir eni...
25/05/2026

πŸ₯©πŸ”₯ NG Kerk Postmasburg Basaar – Vleis Tafel πŸ”₯πŸ₯©
Kom koop heerlike vleis by die NG Kerk Postmasburg Basaar – ideaal vir enige geleentheid, braai of familie-ete! πŸ˜‹
πŸ“… 30 Mei 2026
⏰ Vanaf 09:00
πŸ“ NG Kerk Postmasburg Gemeente Sentrum
Daar gaan iets lekker wees vir almal, so bring familie en vriende saam en kom ondersteun ons basaar. Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom! πŸ₯©πŸŒ­πŸ–

Address

Duikerstreet 18
Postmasburg
8420

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 10:30

Telephone

+27637793410

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Postmasburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Postmasburg:

Shortcuts

Share