Faith Mission Church of SA

Faith Mission Church of SA Prophetic, deliverance and Apostlic ministry...A church after God's own heart...reaching out to thos

Matt 24 v 14 :'The gospel of the kingdom shall be preached in all the world'

🔥🔥 WOW! WAT ’N DIENS! 🔥🔥Die teenwoordigheid van God was tasbaar in die Huis! 🙌🏽Van die kragtige Woord deur Apostel Chadi...
07/09/2026

🔥🔥 WOW! WAT ’N DIENS! 🔥🔥

Die teenwoordigheid van God was tasbaar in die Huis! 🙌🏽

Van die kragtige Woord deur Apostel Chadick — “God bou jou karakter” — tot die heilige oomblik van die Nagmaal onder leiding van Profeet Elzaan. 🍞🍷

Ons het onthou: Jesus is die Kruis, Jesus is die Genade, Jesus is die Rede waarom ons nog staan! ❤️‍🔥

🔥 God is besig om Sy kerk te vorm. God is besig om karakter te bou. God is besig!

Aan Hom alleen al die eer! 🙌🏽

Today we celebrate an incredible young man as he steps into a beautiful new chapter — WELCOME TO 18! 🥳👑Diago, as the eld...
05/09/2026

Today we celebrate an incredible young man as he steps into a beautiful new chapter — WELCOME TO 18! 🥳👑

Diago, as the eldest son of Apostle & Prophetess Farao, you are such a blessing to your family and to the Faith Mission family. ❤️

Your willingness to serve, your hands that never get tired of helping your parents, and your respect, discipline and humble spirit do not go unnoticed. We are truly grateful for you, especially for the way you faithfully serve as our sound engineer in church. 🎶🎛️

May this new chapter be filled with God’s favour, wisdom, purpose and countless blessings. May you continue to grow into the young man God has called you to be.

📖 “For I know the plans I have for you,” declares the Lord… plans to give you hope and a future.
Jeremiah 29:11

30/08/2026

🔥🔥🔥

🌸 JAARLIKSE VROUEKONFERENSIE 2026 🌸“She carried more than she knew” – Lukas 1:45Die diens is gelei deur apostel Chadick....
30/08/2026

🌸 JAARLIKSE VROUEKONFERENSIE 2026 🌸

“She carried more than she knew” – Lukas 1:45

Die diens is gelei deur apostel Chadick.'n Krag van Heerlikheid het losgebars en die teenwoordigheid van die Heilige Gees was tasbaar in ons midde. Vroue is aangeraak, vernuwe, versterk en herinner aan wie hulle in Christus is. ❤️‍🔥

💃 Minister Ayecha Philander het haar hart voor die Here oopgedans. Haar aanbidding was meer as net ’n dans — dit was ’n uitdrukking van oorgawe. Die salwing op haar bediening het harte diep geraak en baie mense tot trane beweeg. 🙏✨

🌷 Profetess Crizaan het ons op ’n besondere journey deur haar eie lewe geneem. Vanuit Genesis 16 het sy ons herinner aan ’n God wat ons sien, selfs wanneer ons voel ons is vergete of alleen.

“El-Roi — die God wat my sien.”
God sien jou trane.
God sien jou stryd.
God sien jou gebrokenheid.
God sien jou potensiaal.
En God het jou nie vergeet nie! 🙌🌸

Ons stap vandag weg met ’n dieper besef: Ons word gesien, ons word geken, en ons word deur God gedra.

❤️‍🔥 Sy het meer gedra as wat sy geweet het — maar God was elke tree daar.

Dankie aan elke vrou wat deel was van hierdie besonderse konferensie. Mag die vuur wat vandag aangesteek is, aanhou brand! 🔥🌸

Aan God alleen al die eer, die lof en die heerlikheid! ✝️💜

Please note the time has changed from 18h30 to 19h00 (7 uur)We are looking forward to see you at our very first crowning...
26/08/2026

Please note the time has changed from 18h30 to 19h00 (7 uur)

We are looking forward to see you at our very first crowning of Mr & Ms FM 2026


Save the date👑

Citrusdal Uitreikingdiens – Korhaanshoogte’n Kragtige en geseënde uitreikingdiens is by Korhaanshoogte, Citrusdal, gehou...
24/08/2026

Citrusdal Uitreikingdiens – Korhaanshoogte

’n Kragtige en geseënde uitreikingdiens is by Korhaanshoogte, Citrusdal, gehou.

Die diens is gelei deur Evang. Lurenzo, met Profetess Farao wat die voorwoord bedien het vanuit Psalm 37:23 – “Die voetstappe van die mens word deur die Here gerig.”

Apostel Farao het die Woord gebring vanuit Psalm 24:3, met ’n kragtige boodskap rondom hoogtes, seisoene en die slange wat hulself in jou hitte verberg.

Die teenwoordigheid en krag van God was tasbaar, en ’n magtige uitsetting en bevryding het plaasgevind. Waar mense gebonde was, het God deur Sy Woord en Gees vryheid gebring.

Aan God alleen die eer! 🙏🔥

23/08/2026
✨ SHE CARRIED MORE THAN SHE KNEW… ✨A woman’s strength is not always seen, but God knows every burden she has carried and...
20/08/2026

✨ SHE CARRIED MORE THAN SHE KNEW… ✨

A woman’s strength is not always seen, but God knows every burden she has carried and every promise He has placed within her. 💜🌸

Join us for the Faith Mission of SA Annual Women’s Conference — a powerful time of worship, inspiration, healing and purpose!

📅 Sunday, 30 August 2026
⏰ 09h30
📍 FM Hall, Porterville
📖 “She carried more than she knew” — Luke 1:45

Come ready to be strengthened, refreshed and reminded of who God created you to be. 👑✨

Bold in faith. Rooted in grace. Carriers of destiny.

🌸 Bring a woman. Bring a friend. Come expecting God to move! 🌸

20/08/2026

Please join us on 28 August 2026 for the very first crowning of Mr & Ms FM 2026👑👑

゚viralシ

Baie geluk met jou verjaarsdag, Sus Rosa! Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met God se liefde, genade, vrede en oor...
19/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Sus Rosa!

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met God se liefde, genade, vrede en oorvloedige seëninge. Mag Hy jou versterk, beskerm en jou hart met nuwe vreugde vul. 💕✨

“Want Sy toorn duur ’n oomblik, maar Sy guns is ’n leeftyd; snags mag daar geween word, maar teen die môre breek daar jubel aan.” – Psalm 30:5

🎂🌷 Mag jy ’n wonderlike en geseënde verjaarsdag hê!

Address

Porterville

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Faith Mission Church of SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share