Mooihawens Gemeente Van God Porterville

Mooihawens Gemeente Van God Porterville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mooihawens Gemeente Van God Porterville, Church, Liebenberg Cresent 35, Porterville.

13/09/2026
Goeie dag gemeente / gemeenskap.Eerstens wil ons die Hemelse Vader dankie se dat Hy in ons midde was.Dankie vir elke gem...
13/09/2026

Goeie dag gemeente / gemeenskap.
Eerstens wil ons die Hemelse Vader dankie se dat Hy in ons midde was.

Dankie vir elke gemeente lid , besoeker wat op gekom het na die huis van die Here.

Dankie Pastor Cimoné vir die lei van die diens.
Dankie Pastor Johannes vir die bediening van die woord

Afkondigings:
Maandag:Ladies om 6pm by die kerk
Dinsdag:Geen
Woensdag:Power hour om 6h by die kerk
Donderdag:Geen
Vrydag: Jeug om 6h by die kerk
Saterdag:Geen
Sondag:Sondagskool om 9h | Erediens om 10h


Verdere Reelings wat getref word sal deur die week deur Whatsapp Groep bespreek word , of op die Facebook Blad.

Mag elkeen van julle ń geseënde week het.
God seën.

Goeie dag gemeente / gemeenskap.Eerstens wil ons die Hemelse Vader dankie se dat Hy in ons midde was.Dankie vir elke gem...
06/09/2026

Goeie dag gemeente / gemeenskap.
Eerstens wil ons die Hemelse Vader dankie se dat Hy in ons midde was.

Dankie vir elke gemeente lid , besoeker wat op gekom het na die huis van die Here.

Dankie Pastor Cimoné vir die lei van die diens.
Dankie Pastor Raymond vir die bediening van die woord

Afkondigings:
Maandag:Ladies om 6pm by die kerk
Dinsdag:Geen
Woensdag:Power hour om 6h by die kerk
Donderdag:Geen
Vrydag: Jeug om 6h by die kerk
Saterdag:Geen
Sondag:Sondagskool om 9h | Erediens om 10h


Verdere Reelings wat getref word sal deur die week deur Whatsapp Groep bespreek word , of op die Facebook Blad.

Mag elkeen van julle ń geseënde week het.
God seën.

Goeie dag gemeente/ gmeenskap.Eerstens wil ons die Helmse Vader dankie sê dat Hy in ons midde was.Dankie vir elke gemeen...
30/08/2026

Goeie dag gemeente/ gmeenskap.
Eerstens wil ons die Helmse Vader dankie sê dat Hy in ons midde was.

Dankie vir elke gemeente lid , besoekers wat opgekom het na die huis van die Here toe.

Dankie Pastor Cimonè vir die woord.
Dankie Suster Karen vir die verjaarsdae en prestasies.
Dankie Pastor Cimonè Fredericks dat u die diens gelei het.

Afkondings:
Maandag: Geen Ladies om 18:00 by die kerk
Dinsdag: Geen
Woensdag: Power Hour in die kerk 18:00
Donderdag: Geen
Vrydag: Jeug om 18:00 by die kerk.
Saterdag: Geen
Sondag:09:00 Sondagskool/ 10:00 Ere diens.

Verdere reelings wat getref word sal deur die week deur Whatsapp Groep of Facebook blad bespreek word.

Mag elkeen van julle n geseënde week het.
God seën.

Goeie dag gemeente/ gemeenskap. Hierdie Vrouemaand eer ons die vroue wat met liefde, geloof en krag ’n verskil maak. Elk...
28/08/2026

Goeie dag gemeente/ gemeenskap.

Hierdie Vrouemaand eer ons die vroue wat met liefde, geloof en krag ’n verskil maak. Elke Sondag dra ons ’n spesiale kleur wat ’n geestelike betekenis het. Op die laaste Sondag van Vrouemaand vier ons Pienk, Oranje & Floral! Pienk simboliseer liefde en genade, oranje vreugde, vuur en passie vir God, en blomme herinner ons daaraan dat ons soos God se skepping mag groei en blom waar Hy ons geplant het.

Kom vier hierdie spesiale dag saam met ons! Trek jou Pienk, Oranje of Floral aan en kom groei, blom en aanbid saam met ons! Almal is hartlik welkom.

God seën 🙏🏽

Address

Liebenberg Cresent 35
Porterville
6810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooihawens Gemeente Van God Porterville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category