Gereformeerde Kerk Suidkus

Gereformeerde Kerk Suidkus Tell people more about your page We've also recently started with an English ministry. GPS Koordinate: S30.44.36 O30.27.

Gemeentegrense strek van Hibberdene, Ifafa, Margate, Ramsgate, Shelly Strand, Pennington tot onder by Port Edward. 'n Spesiale welkom aan alle besoekers in hierdie gebied en veral ook die "swaeltjies", wat ons elke winter vir 'n paar maande kom besoek. Afirkaanse erediens: Elke Sondag om 09:00
English service: Every 2nd Sunday of the month, 10:30
Predikant: Ds HG Schutte (Garrie en Liana)

Classic Music Event. Saturday 8 August 11:00. Organ recital combined with flute, clarinet and saxophone. Admission free....
27/07/2026

Classic Music Event. Saturday 8 August 11:00. Organ recital combined with flute, clarinet and saxophone. Admission free. Donations welcome. Gereformeerde Kerk Suidkus (Port Shepstone). Crnr Bazley and Colley Streets. Whatsapp 0609613289.

Suidkus Klassiek. Saterdag 8 Augustus 11:00. Orrel uitvoering saam met dwarsfluit, klarinet en saxofoon. Toegang gratis. Donasies welkom. Gereformeerde Kerk Suidkus (Port Shepstone). H/v Bazley en Colleystraat. Whatsapp 0609613289 of epos [email protected]

Kom kuier gerus saam met ons by die Umzumbe Farmers Market en smul aan die lekkerste pannekoek en jaffles op die Suidkus...
13/07/2026

Kom kuier gerus saam met ons by die Umzumbe Farmers Market en smul aan die lekkerste pannekoek en jaffles op die Suidkus!

Suidkus Klassiek. Saterdag 8 Augustus 11:00. Orrel uitvoering saam met dwarsfluit, klarinet en saxofoon. Toegang gratis....
03/07/2026

Suidkus Klassiek. Saterdag 8 Augustus 11:00. Orrel uitvoering saam met dwarsfluit, klarinet en saxofoon. Toegang gratis. Donasies welkom. Gereformeerde Kerk Suidkus (Port Shepstone). H/v Bazley en Colleystraat. Whatsapp 0609613289 of epos [email protected].

Baie welkom aan al die besoekers aan die pragtige Suidkus tydens die komende wintervakansie ! Mag jul 'n heerlike rustyd...
19/06/2026

Baie welkom aan al die besoekers aan die pragtige Suidkus tydens die komende wintervakansie ! Mag jul 'n heerlike rustyd beleef! Alle besoekers word hartlik uitgenooi na ons eredienste, elke Sondag om 09:00. Kontak gerus vir Liana Schutte by [email protected] as u enige vrae het.
Geniet die vakansie!

Rommelverkoping G K Suidkus, Port Shepstone. 6 Junie vanaf 7 uur.
05/06/2026

Rommelverkoping G K Suidkus, Port Shepstone. 6 Junie vanaf 7 uur.

02/06/2026
Ons maak met groot hartseer bekend dat Barry Venter Saterdagaand oorlede is.  Ons innige simpatie aan Hester en die fami...
01/06/2026

Ons maak met groot hartseer bekend dat Barry Venter Saterdagaand oorlede is. Ons innige simpatie aan Hester en die familie. Mag God jul vertroos en versterk in hierdie hartseer tyd.

Dagboek gerus solank die datum vir ons volgende rommelverkoping op Saterdag, 06 Junie, vanaf 07:00.  Daar gaan ook heerl...
22/05/2026

Dagboek gerus solank die datum vir ons volgende rommelverkoping op Saterdag, 06 Junie, vanaf 07:00. Daar gaan ook heerlike pannekoek te koop wees! Sien jou daar!

26/03/2026

Ons nooi al die besoekers aan die Suidkus hartlik uit na ons eredienste tydens die Aprilvakansie en ook met Paasnaweek.

Sondag, 29 Mrt Erediens, 09:00 Vrydag, 03 Apr Goeie Vrydag, 09:00 Kollekte: Bybelverspreiding
Sondag, 05 Apr Paassondag 09:00

Mag ons hierdie Paastyd weer opnuut herinner word aan Christus se opofferende liefde en mag ons uit dankbaarheid vir Sy groot offer, elke dag daarna streef om meer en meer in gehoorsaamheid aan God te leef.

Onthou asb van ons rommelverkoping en worsbroodjieverkope, more, 14 Mrt vanaf 08:00.
13/03/2026

Onthou asb van ons rommelverkoping en worsbroodjieverkope, more, 14 Mrt vanaf 08:00.

Address

H/v Bazley En Colleystr
Port Shepstone
4240

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Suidkus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share