rooted rooted is ’n ruimte waar tieners hulself kan wees, saam kan lag, leer, en groei in hul verhouding met God. kwartaalsondae 5pm-7pm. Religious Organization

ons droom oor ’n generasie jongmense wat hul wortels diep in Jesus plant en in verhouding met God, mekaar en ander leef.

02/12/2025

hierdie Sondagaand, die 7de Desember, sluit rooted die jaar af met ons eie amazing race. 🏎️📍

met die hulp van julle ouers, gaan ons deur die stad reis (asseblief altyd in die spoedgrens!) om sekere foto’s by sekere plekke te neem, en eerste by die wenstreep uit te kom.

alle details is op die Google form IN ONS BIO wat jou ouers asseblief MOET invul indien jy wil deelneem. indien jou ouers kan help met vervoer, dui dit ook asseblief so aan in die vorm. 😎💜

Address

29 Circular Drive
Port Elizabeth

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when rooted posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to rooted:

Shortcuts

Share