Doxa Deo Walmer

Doxa Deo Walmer Doxa Deo Walmer is a family on a mission, raising City Changers to love God and love people.

Sunday Moments
08/09/2026

Sunday Moments

04/09/2026

Jy is welkom om hierdie Sondag saam met ons by Doxa Deo Walmer te kuier!
Kom net soos jy is en geniet lekker koffie, โ€™n praktiese boodskap en โ€™n warm atmosfeer.

Sondag | 09:00
Clarendon Park Primary, Walmer

Ons sien uit om saam met jou te droom oor wat God kan doen, nooi iemand saam.

Daar is 'n hele paar belangrike datums vir die dagboek.Hou gerus on link tree en sosiale media dop vir meer info en regi...
03/09/2026

Daar is 'n hele paar belangrike datums vir die dagboek.
Hou gerus on link tree en sosiale media dop vir meer info en registrasies sodra hulle oop is!!
https://linktr.ee/doxadeo.walmer

Familiedag was 'n reuse sukses. Dankie aan almal wat die dag saam met ons geniet het en aan die Doxa Deo Walmer span vir...
02/09/2026

Familiedag was 'n reuse sukses. Dankie aan almal wat die dag saam met ons geniet het en aan die Doxa Deo Walmer span vir al julle harde werk.

Meer as net kerk... dis familie!

Sunday Highlights
02/09/2026

Sunday Highlights

More is FAMILIEDAG!Sien julle almal daar bring die hele familie!
29/08/2026

More is FAMILIEDAG!
Sien julle almal daar bring die hele familie!

Familiedag is om die draai!Nooi al jou vriende en die hele familie!
28/08/2026

Familiedag is om die draai!
Nooi al jou vriende en die hele familie!

Address

Clarendon Park Primary School Hall
Port Elizabeth

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Walmer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Doxa Deo Walmer:

Shortcuts

Share