MIA NGK Sherwood

MIA NGK Sherwood Men in Action for Christ our Lord

MIA NGK Sherwood het hulle eerste bees op gesny om 'n besondere "Ouma" wors te kon maak. "Bulls eye" Jaco die resep is i...
16/08/2014

MIA NGK Sherwood het hulle eerste bees op gesny om 'n besondere "Ouma" wors te kon maak. "Bulls eye" Jaco die resep is in die kol. Die wors sal verkoop word as 'n fonds insamelings projek. Die fondse sal dan aangewend word om ander mense se lewens te verbeter.

'n Paar foto's van die MIA mans en hul vroue en kinders besig om 250 sendelinge te bedien met Sondag middag ete. Nadat o...
07/07/2014

'n Paar foto's van die MIA mans en hul vroue en kinders besig om 250 sendelinge te bedien met Sondag middag ete. Nadat ons dit voorberei het. All die kos wat voorgesit was, was uit skenkings ontvang. Almal wat betrokke was op die dag was dit eens dat hulle dit graag meer wil doen. Wat 'n belewenis.

Christen Mans kuier lekker saam en deel in Jesus se genade
03/06/2014

Christen Mans kuier lekker saam en deel in Jesus se genade

Address

NG Kerk Sherwood
Port Elizabeth
6001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MIA NGK Sherwood posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share