Somerstrand Gemeente

Somerstrand Gemeente Somerstrand Gemeente is 'n gemeente van die NG Kerk wat in Somerstrand, Port Elizabeth gelee is. Ons kernwaardes is:
1. Ons verwelkom almal (Insluitend)
2.

Ons gemeente is geroep om mekaar te begelei in geloofsvorming (LUISTER) sodat ons by God se werk in die wereld kan aansluit (LEEF). Ons luister na God (Geloofsonderskeidend)
3. Ons is en maak dissipels (Bybelse geloofsvorming)
4.Ons gee om (Verhoudings)
5. Ons reik uit (Gestuur)
6. Ons waag in die geloof (Waagmoed)

Ons gemeente het weens die nabyheid van Laerskool Summerwood en Hoerskool Pearson,

die Nelson Mandela Metropolitan University en verskeie ouetehuise 'n sterk gesin, studente en bejaarde bediening.

28/04/2026
12/04/2026

Klub 65 besoek Sancob

Vanoggend se Belydenisdiens en ook n besoek van Pearson alumni
12/04/2026

Vanoggend se Belydenisdiens en ook n besoek van Pearson alumni

'n Fantastiese geleentheid vir studente en jong werkendes om mekaar te leer ken en om saam die Bybel te bestudeer.
11/03/2026

'n Fantastiese geleentheid vir studente en jong werkendes om mekaar te leer ken en om saam die Bybel te bestudeer.

Ons kleuters het Sondag saadjies geplant.  Ons sien daarna uit om hul  plantjies te sien.
29/01/2026

Ons kleuters het Sondag saadjies geplant. Ons sien daarna uit om hul plantjies te sien.

29/01/2026

Klub 65 het verlede Vrydag saamgekuier by hul eerste byeenkoms vir 2026. Die volgende byeenkoms is op 20 Februarie om 10:30. RSVP by Ds. Kobus 0788032877 teen 16 Februarie.

30/11/2025

Ons Kerssangdiens kon ongelukkig nie vanoggend gestroom word nie. Ons deel graag enkele hoogtepunte van die diens. Baie dankie aan Anel van Deemter en die Summerwood Musiekdepartement vir die ongelooflike mooi musiek, Eloise en Daleen vir die pragtige Kersfeesdekor, die voorlesers, Ds. Kobus en die koffiespan.

Address

Louis Bothasingel 77, Somerstrand
Port Elizabeth
6001

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 11:00
18:30 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Somerstrand Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Somerstrand Gemeente:

Share