10/05/2019
8 dae voor The Street Store!!
Ons is super opgewonde en wil net aan almal wat betrokke is baie dankie sê! Indien jy nog nie betrokke is nie, en wil help op die dag, is jy meer as welkom!
Vele hande, ligte werk!
Ons het Maandag om 18h00 by Brymore (h/v Kabega en Brymoreweg) vergadering net om almal te laat weet oor die verloop van die dag.Kom maak gerus 'n draai!
Julle is ook welkom om my te kontak:
Yolande - 0413608941 / [email protected]