Artuo Doxa Deo Walmer is deel van โ€˜n groter familie wat passievol is oor God en mense.๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€

๐Ÿ“ข Weโ€™ve Moved! | Ons het geskuif!Exciting news! ๐ŸŽ‰ Our Doxa Deo Walmer page is moving to a brand-new page to ser...
29/07/2025

๐Ÿ“ข Weโ€™ve Moved! | Ons het geskuif!Exciting news! ๐ŸŽ‰ Our Doxa Deo Walmer page is moving to a brand-new page to serve you better and keep you up to date with all thatโ€™s happening in our church community.

๐Ÿ‘‰ Please follow our new page here: https://www.facebook.com/share/19kpvbcJvo/?mibextid=wwXIfrLetโ€™s stay connected as we journey together!โ€”

Opwindende nuus! ๐ŸŽ‰ Ons Doxa Deo Walmer Facebook-blad het geskuif na 'n splinternuwe blad om jou beter te bedien en op hoogte te hou van alles wat in ons gemeente aangaan.

๐Ÿ‘‰ Volg asseblief ons nuwe blad hier: https://www.facebook.com/share/19kpvbcJvo/?mibextid=wwXIfrKom ons bly verbind op hierdie pad saam!

โ€™sStayConnected

Gaan loer gerus op ons NUWE FACEBOOK BLAD na die nuutste nuus๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿปhttps://www.facebook.com/share/p/14J334CDL3t/
22/07/2025

Gaan loer gerus op ons NUWE FACEBOOK BLAD na die nuutste nuus๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป

https://www.facebook.com/share/p/14J334CDL3t/

Aanbidding is om te REAGEER OP OPENBARING.
SY ALMAG.
SY MAJESTEIT.
SY TEENWOORDIGHEID.
SY HEERLIKHEID. OORWINNING. LIEFDE. GENADE. KRAG.
Sy Skepping. Sy Koninkryk.
Sy kreatiwiteit...
Sy kleure! Sy kinders.

Want as ek en jy weet WIE ons aanbid, sal die HOEKOM ons aanbid altyd sin maak en dan sal die HOE dit lyk, nie meer saak maak nie.

"What if your most honest prayer didnโ€™t rhyme, didnโ€™t sound holy and yet was exactly what God was waiting to hear from y...
15/07/2025

"What if your most honest prayer didnโ€™t rhyme, didnโ€™t sound holy and yet was exactly what God was waiting to hear from you?"

11/07/2025

๐ŸŽถ Hierdie is jou UITNODIGING ๐Ÿซต SONDAG BY DOXA DEO WALMER ๐ŸŽถ
Ons is in week 2 van ons "Worship" reeks en hierdie week fokus ons op die Psalms, die liedere en gebede van die hart. ๐Ÿ’›

Kom ervaar 'n spesiale oomblik in die diens waar ons aanbidding baie persoonlik gaan maak. Jy wil dit nie misloop nie! Bring jou hele gesin en kom wees deel van wat God besig is om te doen.

๐Ÿ“ Doxa Deo Walmer
๐Ÿ•˜ Sondag | 09:00

"Sing to the Lord a new song!" Psalm 96:1
Ons sien uit daarna om saam met jou te aanbid!

05/07/2025

Jy is genooi!

Ons skop hierdie Sondag ons nuwe reeks โ€œโ€˜n Storie van Aanbiddingโ€ af!

Moenie dit misloop nie. Sien jou Sondag 09H00 ๐Ÿ•˜ by Clarendon Park Primary!

Address

165 Main Road
Port Elizabeth
6001

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:00
Tuesday 08:30 - 13:00
Wednesday 08:30 - 13:00
Thursday 08:30 - 13:00
Friday 08:30 - 13:00
Sunday 10:00 - 13:00
18:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Artuo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share