Die Nuwe Generasie

Die Nuwe Generasie Vrydae aande vanaf 6nm vir 6:30nm kuier ons saam. Kom groei saam in Christus en ervaar die onblusbare vlam! Rak Chazak Amats!

Ons nooi julle hartlik uit om vanaand saam ons hierdie wonderlik prent te kom geniet! 6h vir half 7 en almal is welkom. ...
04/08/2017

Ons nooi julle hartlik uit om vanaand saam ons hierdie wonderlik prent te kom geniet! 6h vir half 7 en almal is welkom. Bring jou kussing en Kombers en ons sal sorg vir die Koffie en koekies ;-) sien julle daar!

More aand Skop ons die Nuwe kwartaal af deur om saam ons Broer en Susters tyd te spandeer in die teenwoordigheid van Vad...
27/07/2017

More aand Skop ons die Nuwe kwartaal af deur om saam ons Broer en Susters tyd te spandeer in die teenwoordigheid van Vader met Wonderlike PRAISE EN WORSHIP!!! Almal is welkom! Sien julle daar!!

Vandag Skop ons af!! Kan nie wag nie! Moet dit nie Misloop nie.
20/01/2017

Vandag Skop ons af!! Kan nie wag nie! Moet dit nie Misloop nie.

12/01/2017

More julle... ''n brokkie belangrike inligting. Ons afskop skuif aan met' 'n week weens al die Kampe die naweek. Versprei asb die woord. Ons Afskop is nou nie meer die 13de nie MAR wel die 20ste. Geseënde dag aan elkeen van julle. Jesus Liefde.

08/01/2017

Haai julle so die nuwe Jaar is hier! Ons skop Hierdie Komende Vrydag af met ''n Awesome Worship sessie!! Ons het elkeen van julle so baie ge mis kom en deel met die Groep hoe jou Vakansie was en kom ons skop hierdie jaar af soos net ons Kan!

Why are you worthy of being called Royalty???  Kom vind dit uit hierdie Vrydag aand om 6uur.
01/11/2016

Why are you worthy of being called Royalty??? Kom vind dit uit hierdie Vrydag aand om 6uur.

02/09/2016

DNG? WATS DIT?? jy heet nog nooit Heilige gees se teenwoordigheid beleef soos jy vnd gaan nie. It's time to bring Change to this City!! Jy kan nie vndg misloop nie kom hoor hoe profeteer jong mense en hoe die gawes vnd gaan vloei! The sky is the limit!! Door Here wil jou kom verander laat hom toe!! 🙌🌸🙌 sien julle vnd 6uur by mtr smit....

12/08/2016

Ons gaan NOU BRAAI!!!

12/08/2016

Moet nie dat die weer jou keer nie!! Bring jou mandjie met eet en drink goedjies en kom kuier lekker saam ons...

Hier is van ons groep jong mense!!  Vader is besig met Groot dinge!!  Exciting times ahead.!!  Onthou more aand gaan ons...
11/08/2016

Hier is van ons groep jong mense!! Vader is besig met Groot dinge!! Exciting times ahead.!! Onthou more aand gaan ons lekker partytjie hou!! Elmar steek die Vure al so half 6 aan! Bring julle swem klere, vleisies en kom Geniet die aand saam ons!! Vir Enige vrae kontak gerus vir Elmar - 079 574 1906

15/07/2016

Dis weer daardie tyd!!! Ons kom weer vanaand bymekaar!! Na ''n lekker uitrus sessie.. Hoop julle is reg vir die nuwe kwartaal en dat julle veiligheids gordels vas is want hierdie kwartaal gaan ons Groot!!!! Sien julle vnd 6h vir half 7!!

Address

10 Oak Road, Overbaakens
Port Elizabeth
6065

Telephone

0795741906

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Nuwe Generasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share