NG Kerk PE-Noord

NG Kerk PE-Noord NG Kerk in Sidwell, Port Elizabeth. Ons leuse "Omdat God ons bou maak ons 'n verskil!" laat ons in afhanklikheid voor God leef.

Ons kan niks doen of wees nie as dit nie Hy is wat ons fokus en krag is nie. Ons wil 'n baken van hoop wees in die gemeenskap!

Goeie dag Geliefdes, Ons wil U hartlik weer uit nooi na ons Kerssangdiens vannaand om 18H00.Bring U Vriende en families....
30/11/2025

Goeie dag Geliefdes, Ons wil U hartlik weer uit nooi na ons Kerssangdiens vannaand om 18H00.
Bring U Vriende en families. Hoop om almal daar te sien.
Groete & Liefde,
NGK PE-NOORD

Ons nooi jou uit om saam ons te kom kuier,🗓️Saterdag 8 November 2025🕘 Deure maak oop om 09:00📍(In Saal) 87 Dalton str Si...
05/11/2025

Ons nooi jou uit om saam ons te kom kuier,
🗓️Saterdag 8 November 2025
🕘 Deure maak oop om 09:00
📍(In Saal) 87 Dalton str Sidwell PE

🎫 KAARTJIES TE KOOP BY DEURE, Om vet pret te he en Heerlike kosse, Poedings, hande gemaakte Items te koop.
,

Vrydag Special, 7 November 2025Leg Quarter en 2 Slaaie vir R65. 00Wow wat 'n special!!!!!Plaas jou bestellings vandag no...
05/11/2025

Vrydag Special, 7 November 2025
Leg Quarter en 2 Slaaie vir R65. 00

Wow wat 'n special!!!!!

Plaas jou bestellings vandag nog om enige teleurstellings te voorkom. (Sal net op bestelling gemaak word).
Enige Navrae Kontak die onderstaande Persone.

Geliefdes,God se woord word verkondig sondag om 09H00, almal is Welkom. Kom nes jy is want God het jou lief nes jy is.LE...
09/08/2025

Geliefdes,
God se woord word verkondig sondag om 09H00, almal is Welkom. Kom nes jy is want God het jou lief nes jy is.

LEEF SOOS KINDERS VAN DIE LIG.

Die diens word ook lewendig uit gesaai ons vra onverskoning vir die klank dus in die proses om uit gesorteer te word.

Druk hier onder:
https://youtube.com/live/F3CxN6RbqLg?feature=share

13/07/2024

Waarheen harkloop jy.....

Hoe anders om dankie te sê vir 'n Wonderlike God, Geneesheer, Hy wat was, Wat is en wat nog Kom. HY wat ons pad vir ons reeds gereed maak. Bly jou oë gerig op God en harkloop met vol harding.

U word genooi na ons Erediens Sondag 30 Junie om 09 uur. Onthou Almal is welkom by die Here, Hy is Lief vir ons nes ons ...
28/06/2024

U word genooi na ons Erediens Sondag 30 Junie om 09 uur. Onthou Almal is welkom by die Here, Hy is Lief vir ons nes ons is en Hy wag net dat ons Hom ons Almagtige Skepper, Geneesheer en Vrede maker Sal vir altyd en ewig in neem in ons harte. (I DO - For better or together through the worse..)
LAAT JESUS DEUR JOU LEEF (I DO OR I DONT)

Hi Gemeentskap, Kom ondersteun asb ons Woeker projek.
12/02/2024

Hi Gemeentskap, Kom ondersteun asb ons Woeker projek.

Familie en Vriende om te GLO moet jy Fokus op God en net God, Kom dien die Here more by ons erediens.
26/08/2023

Familie en Vriende om te GLO moet jy Fokus op God en net God, Kom dien die Here more by ons erediens.

25/04/2023

Hi julle,dus weer sulke tyd en ons vrydag Special is 'n heerlike HAMBURGER vir R25. 00
Bestel nou om teleurstelling te voorkom by Elma - 081 469 7159

Sondag Erediens 29,Januarie 2023, 09:00LUKAS 9:51-55
29/01/2023

Sondag Erediens 29,Januarie 2023, 09:00
LUKAS 9:51-55

Address

87 Dalton Road
Port Elizabeth
6001

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 11:00
Friday 09:00 - 11:00
Sunday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk PE-Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk PE-Noord:

Share