HVR Trauma Counseling/Trauma Berading

HVR Trauma Counseling/Trauma Berading Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from HVR Trauma Counseling/Trauma Berading, Religious organisation, 56 A Rissik Street, Bendor, Polokwane.

Trauma Counseling
Trauma Berading
Pastoral Counseling
Pastorale Berading Sessions can be done online or in person throughout South Africa.

πŸ™
04/06/2026

πŸ™

Goeie more πŸ’™
28/05/2026

Goeie more πŸ’™

Indien enige iemand inligting het oor die doen en late van mnr Emile de Witt, kontak my asb of kontak die naaste SAPS.
27/05/2026

Indien enige iemand inligting het oor die doen en late van mnr Emile de Witt, kontak my asb of kontak die naaste SAPS.

πŸ’™
27/05/2026

πŸ’™

Goeie naand geliefde broers en susters in Christus.Ons vra asseblief julle ernstige voorbidding vir Frederick (Frikkie) ...
24/05/2026

Goeie naand geliefde broers en susters in Christus.

Ons vra asseblief julle ernstige voorbidding vir Frederick (Frikkie) Nel en sy geliefdes. Op sy gewone roete huis toe vanaf werk, was hy in ’n ernstige motorongeluk betrokke. Sy lewe is tans in gevaar en hy het ernstige liggaamlike beserings en komplikasies opgedoen.

Frikkie is ’n jong getroude man en ook die pappa van ’n 7 maande oue baba.

1. Kom ons tree saam in gebed in en dra hom, sy vrou, baba, familie en vriende op aan ons Hemelse Vader se genade, beskerming, voorsiening en genesende hand.

2. Bid asseblief ook vir die mediese span wat na hom omsien β€” vir wysheid, krag en leiding in elke besluit wat geneem moet word.

3. Verder vra ons gebed vir die fondsinsameling vir sy mediese kostes, dat die nodige fondse betyds voorsien sal word en dat die doelwit bereik sal word teen die volgende sonop.

_β€œEk sal my oΓ« opslaan na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het.” β€” Psalm 121:1-2_

_"Ons doen dit in die Naam van Jesus Christus, nogsteeds nie ons wil nie maar God sin alleen sal geskied."_

Hier is die donasie link as enige ene wil deel.
https://www.backabuddy.co.za/campaign/frederick-nel?fbclid=IwdGRjcASAEBhjbGNrBIAP5mV4dG4DYWVtAjExAHNydGMGYXBwX2lkDDM1MDY4NTUzMTcyOAABHrijxEW4_gWsb52P524o7Tjs1AuO0Jt0gHE_2noVMeJvP9Nscf6uOSu_oQPu_aem_jYe9B674irY3nuUC4LqZ0g

Amen πŸ™
21/05/2026

Amen πŸ™

Neem asb kennis dat HVR Trauma & Pastoral Counseling trek op 29 Mei 2026.Ons nuwe adres is 56 Rissik street, Bendor, Pol...
16/05/2026

Neem asb kennis dat HVR Trauma & Pastoral Counseling trek op 29 Mei 2026.

Ons nuwe adres is 56 Rissik street, Bendor, Polokwane (naby The Greenery Winkel Sentrum).

Besoek gerus ons webblad by

β€œThe journey toward the mountaintop of healing often leads through the dark valleys of our past experiences of pain and trauma.”

Address

56 A Rissik Street, Bendor
Polokwane
0699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HVR Trauma Counseling/Trauma Berading posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share