Gereformeerde Kerk Pietersburg

Gereformeerde Kerk Pietersburg Eredienste:
Sondae 09:30

Kerkkantoortye :
Maandae, Woensdae & Vrydae 08:00 - 12:00

21/09/2025
Die Lentetee, aangebied deur die susters, was 'n geleentheid wat almal sal onthou. Dankie aan Rubato vir julle aangrypen...
21/09/2025

Die Lentetee, aangebied deur die susters, was 'n geleentheid wat almal sal onthou. Dankie aan Rubato vir julle aangrypende optrede.

Die Silwerdoppers se uitstappie om kersiebloeisels en Azaleas te gaan kyk in Haenertsburg, was 'n vrolike kuier geleenth...
21/09/2025

Die Silwerdoppers se uitstappie om kersiebloeisels en Azaleas te gaan kyk in Haenertsburg, was 'n vrolike kuier geleentheid.

Heerlike potjiekos( bees en afval) was op die spyskaart vir die nagmaalete. Baie dankie Stephan en Daleen, asook die Akt...
08/09/2025

Heerlike potjiekos( bees en afval) was op die spyskaart vir die nagmaalete. Baie dankie Stephan en Daleen, asook die Aktiwiteitskommissie vir julle harde werk!!

Ons gemeente-ete na nagmaal was heerlike boerekos, voorberei deur die Aktiwiteitskommissie.
08/06/2025

Ons gemeente-ete na nagmaal was heerlike boerekos, voorberei deur die Aktiwiteitskommissie.

Ons het op Vrydag 23 Mei 'n heerlike, gesellige Sop&Brood-aand gehad.
25/05/2025

Ons het op Vrydag 23 Mei 'n heerlike, gesellige Sop&Brood-aand gehad.

Op Sondag 18 Mei is Ruan, seuntjiie van Shawn en Annemarie Koekemoer, gedoop. By hulle is hul tweeling en 'n niggie.
25/05/2025

Op Sondag 18 Mei is Ruan, seuntjiie van Shawn en Annemarie Koekemoer, gedoop. By hulle is hul tweeling en 'n niggie.

Kom ondersteun ons kerk se Mini Basaar.  Hier is nog heerlike koeke, Beskuit, vleis, groente, ens te koop.
10/05/2025

Kom ondersteun ons kerk se Mini Basaar. Hier is nog heerlike koeke, Beskuit, vleis, groente, ens te koop.

Kom ondersteun ons op 10 Mei 2025!!
23/04/2025

Kom ondersteun ons op 10 Mei 2025!!

Die dames van ons gemeente en Pietersburg Noord het hard gewerk aan 90 sagtespeelgoed vir die Koningskinderskamp!
25/03/2025

Die dames van ons gemeente en Pietersburg Noord het hard gewerk aan 90 sagtespeelgoed vir die Koningskinderskamp!

Gemeente-ete na nagmaal. Daar is heerlik gekuier, gebraai en geëet!!
16/03/2025

Gemeente-ete na nagmaal. Daar is heerlik gekuier, gebraai en geëet!!

'n Heerlike gesellige kuieraand met die tema:Bybelse-ete. Smaaklike kos is deur die Aktiwiteitskommisie voorberei en die...
08/02/2025

'n Heerlike gesellige kuieraand met die tema:Bybelse-ete. Smaaklike kos is deur die Aktiwiteitskommisie voorberei en die saal is kunstig versier!

Address

Op Hoek Van Mcdonald-& Erasmusstraat
Polokwane
0699

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Pietersburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Pietersburg:

Share