Welgelegen NHKA Projekte

Welgelegen NHKA Projekte Welgelegen Projekte

AFRIKAANS IN POLOKWANE - BARTO & CHRISTIA VISSER
22/01/2026

AFRIKAANS IN POLOKWANE - BARTO & CHRISTIA VISSER


🎶Hier is 'n mooi musiekaand wat ons Projektespan, onder Jonita se leiding, vir ons reël. 🎶Dagboek en deel asseblief met ...
23/10/2025

🎶Hier is 'n mooi musiekaand wat ons Projektespan, onder Jonita se leiding, vir ons reël.
🎶Dagboek en deel asseblief met jou kontakte. Ons gaan ook heerlik saamsing.
🎶Gesels met Jonita as jy navrae het.
🎶Kaartjies is reeds by die kerkkantoor beskikbaar

27/09/2025
Ons gaan dit makliker maak om jou Boeries en Burgers te kry met die MAANLIGMARK Vrydag 26 September 2025:Bestel jou BOER...
17/09/2025

Ons gaan dit makliker maak om jou Boeries en Burgers te kry met die MAANLIGMARK Vrydag 26 September 2025:

Bestel jou BOERIES en BURGERS vooraf vir jou kantoor of pêlle en ons lewer af vir jou ...

Ander uistallers stal ook uit by die WINTERFEES
14/08/2025

Ander uistallers stal ook uit by die WINTERFEES

08/08/2025

❄️🔥 Winterfees Pret wag op jou! 🔥❄️
Kom kuier saam vir ’n dag vol opwinding:
Prop vertoon 15h00
Potjiekompetisie – wie maak die wenpotjie?
Markstalletjies
🏉 Springbokke 🆚 Australië – kyk saam op die groot skerm!

16 Augustus 2025

Kaartjie Navrae: Whatsapp 072 463 7862

Address

86 Betz Str
Polokwane
0700

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Welgelegen NHKA Projekte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category