Gospel Fire House

Gospel Fire House Gospel Fire House is coming along way up to now where we will become visible. In short we are a fellowship ministry based on biblical revelations.

10/04/2024
22/10/2022

Mount Zion Gospel Show

Gospel Fire House Youth outing.
06/06/2021

Gospel Fire House Youth outing.

Service at Teniqua Stables with Gospel Fire House Youth and Gospel Fire House and Restoration family.
09/01/2021

Service at Teniqua Stables with Gospel Fire House Youth and Gospel Fire House and Restoration family.

Please wear your mask, services will commence online till it is safe to gather. Keep steadfast in prayer for speedy reco...
09/01/2021

Please wear your mask, services will commence online till it is safe to gather. Keep steadfast in prayer for speedy recovery for all who are sick and also our frontline workers. Let us be the backfront workers and backbone of the world. We must be the the elite special unit that no one know of but us and even though we don't get recognition we still save the world we are the real super heroes and the world does not even know that.

02/07/2020

Goeie more dierbares. Dus die openbaring op gister. aand se boodskap.VISSERS VAN MENSE: Ek staan gister end kyk oor Branton on Sea en sien die beste plek om vis te vang is op en naby die rotse as jy op die strand staan kan jy na die rots se kant gooi sodat jou aas naby die rots le waar die see kosse aan die rots kleef dus juis dit wat die vis lok. As jy visvang bo op n rots dan moet jy versigtig wees vir die swele of branders wat teen die rots slaan en oor dit spoel en as jy nie versigtig en vas staan op die rots nie word jy afgeslaan. Baie vissers het al hul lewe verloor so en andere het in die water opgeyndig en moes gered word. Wees geangker in die Rots wat vir ewig staan dan hoef jy nie te vrees vir die storms wat oor jou gaan(corona, poverty, sickness, ect). Die water verteenwoordig n skare mense, jou storm is juis die wereld wat nie wil sien dat jy geestelik moet groei nie elke keer wanneer jy d**k jy is staanvastig op die rots dan is dit branders(mense) wat jou downfall will bewerk. Vra enige vissers man hy sal jou se om nooit jou rug op die see te draai nie hou altyd jou oog op die branders want Wanner jy jou kop laat sak om aas op te sit kom daai brander onverwags om jou van die rots af te slaan. Laat ons kyk aan die toestand van die mense dus juis die flitsende rooi lig van sy koms. Profesies kom tot vervulling die bruidegom is oppad die maagte is aan die slaap HET JY OLIE IN JOU LAMP die deur is besig om toe te gaan SAL EK WILL STAAN AAN DIE BUITE KANT. MY FEAR IS NOT IN CORONA MY FEAR IS IN GOD WHO HAS THE POWER TO CONDEMN ME TO ETERNAL DEATH I RATHER DIE ( BEING TRANSPORTED) FROM THIS WORLD TO LIVE A ETERNAL LIFE RATHER END UP BEING condemned TO Hell. Dus juis hoekom ons nie deel moet wees van die wereld nie want in die water is daar Sharks, robbe, seekatte, walvisse in fact daar is binne in die see meer slagting op visse as enige iets anders Walvisse vreet by die gamma vrag dus soos n opskep trok en sharks vreet alle groot visse en an die shark kleef

Address

24 Compound Saringa Road
Plettenberg Bay
6600

Opening Hours

Wednesday 06:00 - 19:00
Sunday 10:30 - 23:30

Telephone

+27829369822

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gospel Fire House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gospel Fire House:

Share

Category