Pinetown Gemeente

Pinetown Gemeente Ons is Pinetown Gemeente met ons wortels in die GKSA en die NHKA. Ons kom Sondae 9:00 bymekaar. `n Gemeenskap van gelowiges in die Ashley omgewing van Pinetown.

Ons is deel van die groter geloofsfamilie van die GKSA. Ons wil `n geloofsfamilie wees wat Jesus volg soos Hy ons lei deur Heilige Gees en Woord tot eer van die Vader en tot voordeel van ons gemeenskap. Ons wil ook graag `n veilige ruimte vir gesinne wees.

Address

1 Voortrekker Road, Ashley
Pinetown
3610

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pinetown Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category