02/04/2025
Die Sinode van KZN nooi jou uit om te kom toer!!
As jy 'n teologiese student in jou derde tot sesde-jaar van studies is of 'n diensleraar of bedienaar....kom toer saam met ons deur KZN!
Vul gerus hierdie inskrywingsvorm in:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdY0hTS3P5pyAbywcGr4VEP7IFL60CazZkV0dlK1ZLxUNiDuQ/viewform?usp=header
Kontak ook gerus vir Ds Lerisa Meyer as jy vrae het oor die toer of vir Ds Jan Viljoen as jy reëlings wil tref / vrae het oor die finansies.
Lerisa Meyer: 082 526 3664
Jan Viljoen: 079 693 4827