Dei Gratia Kerk

Dei Gratia Kerk By Dei Gratia kan jy kom soos jy is dat God jou kan ontmoet waar jy is.

08/09/2026

Skakel môre 17:00 in vir die volle gesprek.


Danie Lodder
Caleb Barkhuizen

RSG Oggend Booskskap met Danie Lodder
06/09/2026

RSG Oggend Booskskap met Danie Lodder

Pastoor Danie Lodder van Dei Gratia in Pierre van Ryneveld, Centurion.

So kom ‘n besige week by Dei Gratia tot ‘n einde. Die weer kon ons nie stop, om die  liggiefees, Pannekoek, stalletjies ...
06/09/2026

So kom ‘n besige week by Dei Gratia tot ‘n einde.
Die weer kon ons nie stop, om die liggiefees, Pannekoek, stalletjies en vanaand se wonderlike Worship aand na die mense toe te bring nie.

Dankie vir almal wat dit bygewoon het.

Caleb Barkhuizen
Danie Lodder
Johan Roza Heystek

Ons hou nog lekker fees! Kom sluit die Liggie Fees af met ‘n wonderlike aand saam met Elme Churr  en die DG musiekspan🎉D...
06/09/2026

Ons hou nog lekker fees!
Kom sluit die Liggie Fees af met ‘n wonderlike aand saam met Elme Churr en die DG musiekspan🎉

Danie Lodder
CalebJohan Roza Heystek
Erna Grundlingh

06/09/2026

Ons Vader
Die Vaderhart Van God
Dei Gratia Gemeente
06/09/2026
09h30

Die koue en reen het nie gisteraand die voete gestop nie. Iets vir almal stalletjes en heerlike kos is weer vanmiddag va...
05/09/2026

Die koue en reen het nie gisteraand die voete gestop nie.

Iets vir almal stalletjes en heerlike kos is weer vanmiddag vanaf 15:00 by Dei Gratia en wat is reenerige weer sonder Pannekoek?

Kom kyk die Springbok rugby saam met ons 17:00.

Danie Lodder
Caleb Barkhuizen
ATTSA
Twee Buffels Voorbereide Produkte

Ons is opgewonde vir die volgende gedeelte van ons Liggie Fees! Vanmiddag om 15:00 skop ons nagmark af en môre 17:00 kyk...
04/09/2026

Ons is opgewonde vir die volgende gedeelte van ons Liggie Fees!

Vanmiddag om 15:00 skop ons nagmark af en môre 17:00 kyk ons die Bokke teen die All blacks saam op die grootskerms.

Kom wees deel van die FEES!

Danie Lodder
Caleb Barkhuizen

Skakel Sondagaand om 18:40 in op RSG vir die aandboodskap, saam Danie & Caleb 🔥Deel hierdie plasing saam met ons!Danie L...
04/09/2026

Skakel Sondagaand om 18:40 in op RSG vir die aandboodskap, saam Danie & Caleb 🔥
Deel hierdie plasing saam met ons!

Danie Lodder
Caleb Barkhuizen

Dit is weer tyd vir Oppi-Tafel saam Danie & Caleb. Geniet vandag se gesprek saam met ons. Druk op die skakel om na die g...
02/09/2026

Dit is weer tyd vir Oppi-Tafel saam Danie & Caleb. Geniet vandag se gesprek saam met ons. Druk op die skakel om na die gesprek te kyk: https://youtu.be/6FKvHuZkego

Deel dit ook vandag met nog iemand! 🎉
-Tafel

Caleb Barkhuizen
Danie Lodder

Address

12 Boyle Street
Pierre Van Ryneveld
0045

Opening Hours

09:30 - 12:00

Telephone

+27797853581

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dei Gratia Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share