Nederduits Hervormde Kerk kersmark

Nederduits Hervormde Kerk kersmark Kersmark 2016

02/11/2019

Baie Dankie vir die ondersteuning vir die Kersmark.

02/11/2019

Dis skerms word opgesit vir 11h00 se Rugby. Kom en kuier saam en kyk rugby saammet ons.

02/11/2019

Kom geniet 'n heerlike ontbyt vir R80 by ons. Of kom kuier is nog te ete ook.

01/11/2019

Die eerste aand was met wonderlike reën maar dit was nogsteeds n wonderlike geseënde aand met reën en heerlike kuier aand.

31/10/2019

KERSMARK
HOËRSKOOL HARTSWATER GRONDE VANAF 15H00

30/10/2019

Is jou kersboom al opgeslaan. Want die Kersmark is die 1ste en 2de November 2019.
Sien julle daar...

23/10/2019

Die kersmark is om die draai. Kom kyk wat ons het vir almal. En bring jou man saam hier is its vir hulle ook die jaar.

09/09/2019

Nog 7 weke dan lui die kersmark se klokke. Uitstallers met mooi geskenk vir julle kersboom...

13/08/2019

Kom skut daardie vere reg en stof daardie kersboom af. Die kersmark is om die draai.

07/08/2019

Die Kersmark is om die draai ons uitstallers is besig hom hulle vêre reg te skuld. So kry julle reg.

Address

Hartswater
Phokwane
8570

Telephone

0825632821

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduits Hervormde Kerk kersmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share