Lede In Christus Kerk Phalaborwa- Horeb Gemeente

Lede In Christus Kerk Phalaborwa- Horeb Gemeente Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lede In Christus Kerk Phalaborwa- Horeb Gemeente, Religious organisation, 17 Blue Crane Street, Phalaborwa.

๐‡๐จ๐ฐ ๐€๐ซ๐ž ๐˜๐จ๐ฎ, ๐๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ?We often ask our friends how they are doing.We ask our family, our coworkers.We ask the people we lo...
09/06/2026

๐‡๐จ๐ฐ ๐€๐ซ๐ž ๐˜๐จ๐ฎ, ๐๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ?

We often ask our friends how they are doing.

We ask our family, our coworkers.
We ask the people we love.

But when was the last time we sincerely asked,
โ€œHow are you, Pastor?โ€

Not โ€œHow is the church?โ€
Not โ€œHow is the program?โ€
Not โ€œHow is the ministry?โ€
๐‡๐จ๐ฐ ๐š๐ซ๐ž ๐ฒ๐จ๐ฎ?

๐๐ž๐ก๐ข๐ง๐ ๐ž๐ฏ๐ž๐ซ๐ฒ ๐ฌ๐ž๐ซ๐ฆ๐จ๐ง ๐ข๐ฌ ๐š ๐ฉ๐ž๐ซ๐ฌ๐จ๐ง.
๐๐ž๐ก๐ข๐ง๐ ๐ž๐ฏ๐ž๐ซ๐ฒ ๐๐ข๐›๐ฅ๐ž ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐๐ฒ ๐ข๐ฌ ๐š ๐ฉ๐ž๐ซ๐ฌ๐จ๐ง.
๐๐ž๐ก๐ข๐ง๐ ๐ž๐ฏ๐ž๐ซ๐ฒ ๐œ๐ก๐ฎ๐ซ๐œ๐ก ๐ฌ๐ž๐ซ๐ฏ๐ข๐œ๐ž, ๐ก๐จ๐ฌ๐ฉ๐ข๐ญ๐š๐ฅ ๐ฏ๐ข๐ฌ๐ข๐ญ, ๐ฉ๐ซ๐š๐ฒ๐ž๐ซ, ๐œ๐จ๐ฎ๐ง๐ฌ๐ž๐ฅ๐ข๐ง๐  ๐ฌ๐ž๐ฌ๐ฌ๐ข๐จ๐งโ€ฆ
๐๐ž๐ก๐ข๐ง๐ ๐ž๐ฏ๐ž๐ซ๐ฒ ๐ฅ๐š๐ญ๐ž-๐ง๐ข๐ ๐ก๐ญ ๐œ๐š๐ฅ๐ฅ ๐ข๐ฌ ๐š ๐ก๐ฎ๐ฆ๐š๐ง ๐›๐ž๐ข๐ง๐  ๐œ๐š๐ซ๐ซ๐ฒ๐ข๐ง๐  ๐›๐ฎ๐ซ๐๐ž๐ง๐ฌ ๐ฆ๐จ๐ฌ๐ญ ๐ฉ๐ž๐จ๐ฉ๐ฅ๐ž ๐ง๐ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐ฌ๐ž๐ž.

Sometimes we expect pastors to be strong all the time.

To always have the answers, to never get tired, to never struggle and to never feel discouraged.

๐๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ๐ฌ ๐š๐ซ๐ž ๐ก๐ฎ๐ฆ๐š๐ง ๐ญ๐จ๐จ.

They have fears, disappointments, battles they pray about.
They have tears they wipe away before standing behind the pulpit.

And while they spend so much time caring for others, sometimes there is nobody asking how they are doing.

๐˜๐จ๐ฎ๐ซ ๐ฉ๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ ๐ข๐ฌ ๐ง๐จ๐ญ ๐จ๐ง๐ฅ๐ฒ ๐š ๐ฌ๐ž๐ซ๐ฏ๐š๐ง๐ญ ๐จ๐Ÿ ๐†๐จ๐. ๐‡๐ž ๐ข๐ฌ ๐š๐ฅ๐ฌ๐จ ๐ฌ๐จ๐ฆ๐ž๐จ๐ง๐ž ๐ฐ๐ก๐จ ๐ง๐ž๐ž๐๐ฌ ๐ž๐ง๐œ๐จ๐ฎ๐ซ๐š๐ ๐ž๐ฆ๐ž๐ง๐ญ, ๐ฌ๐ฎ๐ฉ๐ฉ๐จ๐ซ๐ญ, ๐š๐ง๐ ๐ฉ๐ซ๐š๐ฒ๐ž๐ซ.

๐๐ž๐Ÿ๐จ๐ซ๐ž ๐œ๐ซ๐ข๐ญ๐ข๐œ๐ข๐ณ๐ข๐ง๐ , ๐ฉ๐ซ๐š๐ฒ ๐Ÿ๐จ๐ซ ๐ก๐ข๐ฆ.
๐๐ž๐Ÿ๐จ๐ซ๐ž ๐œ๐จ๐ฆ๐ฉ๐ฅ๐š๐ข๐ง๐ข๐ง๐ , ๐ž๐ง๐œ๐จ๐ฎ๐ซ๐š๐ ๐ž ๐ก๐ข๐ฆ.
๐๐ž๐Ÿ๐จ๐ซ๐ž ๐ž๐ฑ๐ฉ๐ž๐œ๐ญ๐ข๐ง๐  ๐ฆ๐จ๐ซ๐ž ๐Ÿ๐ซ๐จ๐ฆ ๐ก๐ข๐ฆ, ๐ซ๐ž๐ฆ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐ญ๐ก๐š๐ญ ๐ก๐ž ๐ข๐ฌ ๐œ๐š๐ซ๐ซ๐ฒ๐ข๐ง๐  ๐ซ๐ž๐ฌ๐ฉ๐จ๐ง๐ฌ๐ข๐›๐ข๐ฅ๐ข๐ญ๐ข๐ž๐ฌ ๐ฆ๐จ๐ฌ๐ญ ๐ฉ๐ž๐จ๐ฉ๐ฅ๐ž ๐ฐ๐ข๐ฅ๐ฅ ๐ง๐ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐Ÿ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ฒ ๐ฎ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฌ๐ญ๐š๐ง๐.

๐‘๐ž๐ฌ๐ฉ๐ž๐œ๐ญ ๐ฒ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ฉ๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ.
Not because he is perfect but because God has entrusted him with a sacred responsibility.

๐’๐ฎ๐ฉ๐ฉ๐จ๐ซ๐ญ ๐ฒ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ฉ๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ.
Not only financially or through attendance, but through kindness, cooperation, and a willing spirit.

๐‹๐จ๐ฏ๐ž ๐ฒ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ฉ๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ.
Not because he never makes mistakes, but because he is faithfully trying to serve God while being just as human as everyone else.

And most importantly, ๐ฉ๐ซ๐š๐ฒ ๐Ÿ๐จ๐ซ ๐ฒ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ฉ๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ.
Pray for his ๐Ÿ๐š๐ข๐ญ๐ก when ministry becomes heavy.
Pray for his ๐Ÿ๐š๐ฆ๐ข๐ฅ๐ฒ when sacrifices become difficult.
Pray for his ๐ก๐ž๐š๐ฅ๐ญ๐ก when exhaustion tries to catch up.
Pray for his ๐ก๐ž๐š๐ซ๐ญ when discouragement comes because the enemy often attacks those who are helping lead others closer to Christ.

The next time you see your pastor.
Ask, โ€œ๐‡๐จ๐ฐ ๐š๐ซ๐ž ๐ฒ๐จ๐ฎ, ๐๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ?โ€

And mean it.

You might be surprised how much encouragement can come from knowing that someone cares not only about the ministry but also about the man behind it.

Gelukkige 60ste Verjaarsdag, Pastoor Nico Roestorf!Vandag vier ons nie net 'n mylpaal nie, maar ook die lewe van 'n beso...
02/06/2026

Gelukkige 60ste Verjaarsdag, Pastoor Nico Roestorf!

Vandag vier ons nie net 'n mylpaal nie, maar ook die lewe van 'n besondere mens wat vir soveel jare met liefde, geloof en toewyding dien.

Baie dankie vir u leiding, ondersteuning, gebede en die voorbeeld wat u daagliks stel. U hart vir die Here en vir mense maak 'n verskil in ons gemeente en gemeenskap.

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, vreugde, vrede en die oorvloedige seรซn van die Here. Ons bid dat God u steeds sal versterk en lei in die belangrike werk wat u doen.

"Die Here sal jou seรซn en jou beskerm; die Here sal tot jou redding verskyn en jou genadig wees; die Here sal jou gebede verhoor en aan jou vrede gee." โ€“ Numeri 6:24-26

Vandag was 'n vreugdevolle en geseรซnde dag, ons doop kandidate het die belangrike besluit en stap geneem om deur die doo...
31/05/2026

Vandag was 'n vreugdevolle en geseรซnde dag, ons doop kandidate het die belangrike besluit en stap geneem om deur die doopwater te gaan. Hierdie is nie net 'n stap van gehoorsaamheid nie, maar 'n openbare getuienis van hul geloof in Jesus Christus en hul besluit om Hom met hul hele lewe te volg.

Mag hierdie dag vir elkeen 'n nuwe begin wees, gevul met God se genade, leiding en seรซn.

As gemeente vier ons saam met julle en bid ons dat julle elke dag nader aan die Here sal groei.

"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees."
โ€” Matteus 28:19

Baie geluk aan ons dopelinge! Ons sien uit daarna om saam met julle die geloofspad te stap.

Baie welkom aan ons nuwe lidmate. Mag die Here julle ryklik seรซn!HANDELINGE 2:47Terwyl hulle God geprys het en in guns w...
31/05/2026

Baie welkom aan ons nuwe lidmate. Mag die Here julle ryklik seรซn!

HANDELINGE 2:47
Terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is

30/05/2026
27/05/2026

โ€™n Jong seun in Skotland trek tans groot aandag op sosiale media nadat hy glo geweier het om te kniel tydens โ€™n gebedsdemonstrasie by โ€™n moskee wat saam met sy Beaver Scouts-groep besoek is.

Volgens berigte was die besoek deel van โ€™n opvoedkundige uitstappie om kinders meer oor Islam en ander geloofstradisies te leer. Tydens die demonstrasie het ander kinders en volwassenes deelgeneem deur te kniel, maar die jong seun het rustig bly staan.

Die oomblik het vinnig aanlyn versprei, met duisende mense wat reageer op wat hulle beskryf as โ€™n respekvolle maar moedige besluit om by sy persoonlike oortuigings te bly.

Verskeie Christene op sosiale media het na Handelinge 5:29 verwys waar staan: โ€œOns moet aan God meer gehoorsaam wees as aan mense.โ€

Die voorval het ook gesprekke ontlok oor godsdiensvryheid, persoonlike oortuigings en hoe kinders aangemoedig kan word om ander gelowe met respek te hanteer sonder om hul eie geloof prys te gee.

As jou geloof getoets word in โ€™n wรชreld wat al meer druk plaas op kompromie, sal jy die moed hรช om getrou te bly aan dit waarin jy glo?



19/05/2026
Handelinge 2:1-4Die uitstorting van die Heilige GeesEN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal ...
17/05/2026

Handelinge 2:1-4

Die uitstorting van die Heilige Gees

EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar.

En daar kom skielik uit die hemel 'n geluid soos van 'n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het.

Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit.

En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.

Address

17 Blue Crane Street
Phalaborwa

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 19:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 19:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 12:00
17:00 - 19:00

Telephone

+27729426584

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede In Christus Kerk Phalaborwa- Horeb Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share