Gereformeerde Kerk Phalaborwa

Gereformeerde Kerk Phalaborwa Die Gereformeerde Kerk Phalaborwa het in 1964 van die Gereformeerde Kerk Laeveld (Tzaneen) afgestig.

04/05/2026
Ons dames het laas jaar ‘n paar kombersies gebrei wat die winter vir ‘n goeie doel gaan. Dankie dames.
28/05/2025

Ons dames het laas jaar ‘n paar kombersies gebrei wat die winter vir ‘n goeie doel gaan. Dankie dames.

Thank you Nicolene Pretorius and Gereformeerde Kerk Phalaborwa for a donation of beautiful crochet blankets. Just in time for winter!

Met ‘n swaar hart neem ons (Ds Franscois en Nicolene) vandag afskeid van ons gemeente van amper 10 jaar. Ons gaan julle ...
29/09/2024

Met ‘n swaar hart neem ons (Ds Franscois en Nicolene) vandag afskeid van ons gemeente van amper 10 jaar. Ons gaan julle baie mis, maar sien ook uit na ons nuwe gemeente in Middelburg. Mag God julle ryklik seën.

Ek wil die geleentheid gebruik om u eerstens te bedank vir die voorbidding rakende die beroepe wat ek ontvang het vanaf ...
09/09/2024

Ek wil die geleentheid gebruik om u eerstens te bedank vir die voorbidding rakende die beroepe wat ek ontvang het vanaf Gereformeerde Kerk Middelburg en Gereformeerde Kerk Vryheid. Ek is oortuig dat die Here my lei om die beroep na die Gereformeerde Kerk Middelburg te aanvaar.
Alle eer aan God. Franscois en Nicolene.

Wat ‘n voorreg om deel van die kerk van die Here hier in die laeveld te kan wees. Ons bid die seën en leiding van die He...
25/08/2024

Wat ‘n voorreg om deel van die kerk van die Here hier in die laeveld te kan wees. Ons bid die seën en leiding van die Here toe aan ons predikant Franscois Pretorius, waar hy vanoggend die sakrament van die Heilige Nagmaal op Hoedspruit bedien, terwyl hy ‘n beroep na die Gereformeerde Kerk Middelburg MP oorweeg.

Baie geluk met jou verjaardag Rinza. Ons is saam met jou bly jy het die seekoei ore aangesit. Jy is ‘n tawwe koekie.
07/08/2024

Baie geluk met jou verjaardag Rinza. Ons is saam met jou bly jy het die seekoei ore aangesit. Jy is ‘n tawwe koekie.

Dis lekker om ‘n gewese gemeentelid weer na 7 jaar te kon sien. Nicolene, Johannie (agter) en Louise (regs voor) het saa...
18/07/2024

Dis lekker om ‘n gewese gemeentelid weer na 7 jaar te kon sien. Nicolene, Johannie (agter) en Louise (regs voor) het saam met Linda gekuier. Hoop ons sien jou gou weer.
En vir die wat wonder: Nee dis nie ‘n regte olifant agter ons nie 🤪

Address

Jansen Singel 67
Phalaborwa
1390

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Phalaborwa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share