South Africans Against The Illuminati & Satanic Worshiping - Pastoor Bekker

South Africans Against The Illuminati & Satanic Worshiping - Pastoor Bekker Welcome to THE PLACE OF THE LORD. You must REPENT or SATAN WILL GET YOU. And you will BURN in HELL

Satan lewe in ons taal 😭😭😭😭😭😭
13/07/2020

Satan lewe in ons taal 😭😭😭😭😭😭

Die stigters van Suid-Afrika se eerste satanistiese kerk wil binne die volgende jaar ’n Afrikaanse weergawe van hul bybel uitbring. Riaan Swiegelaar (op die foto), ’n voormalige pastorale terapeut in die Apostoliese Geloof-sendingkerk (AGS), het die Suid-Afrikaanse Satanistiese Kerk as kerk geregistreer. Meer hieroor môre in Rapport. Foto: Edrea du Toit

FELLOW SOUTH AFRICANSTHIS IS A POST FOR ALL  Please sign this petition, and send it to EVERYBODY you know:(https://www.c...
20/06/2020

FELLOW SOUTH AFRICANS
THIS IS A POST FOR ALL

Please sign this petition, and send it to EVERYBODY you know:
(https://www.change.org/satanicsouthafrica)

THIS IS AN OPEN LETTER TO ALL WHO BELIEVE IN OUR COUNTRY SOUTH AFRICA AND IN THE WORD OF GOD OUR LORD!

We have a problem in South Africa, fellow believers, and that problem is the SATANIC CHURCH OF SOUTH AFRICA. The evidence of his EVIL is EVERYWHERE.

MUST BE STOPPED. We must do not everything in our power to GET THE PUBLIC TO this AND THESE WAYS.

This must be from SOUTH AFRICA! (SIES)

It is straight from and will BRAINWASH YOU AND YOUR LOVED ONES. If you listen to ACDC (the Satanicband) backwards you will HEAR A DEMONIC message!!!

the DEVIL that wants to INVADE OUR MINDS AND COUNTRY!!!

BEKEER GEMEENTE, voor dit te LAAT IS! Die einde van dae is hier!!!
Amen,
Liefde hoop en VREDE

PASTOOR BEKKER
🙏🙏🙏🙏

https://www.change.org/satanicsouthafrica

Attention Christians of South Africa:This is one of the most important posts you will see on Facebook, and you as a beli...
20/06/2020

Attention Christians of South Africa:
This is one of the most important posts you will see on Facebook, and you as a believer or Jesus Christ, can NOT ignore this.

The SATANIC CHURCH is busy working in our beautiful South Africa, and we as the children God cannot allow this to happen.

This extract is taken from IOL, a news source in SA:
South Africa has its first satanic church. For years, satanists did not have a place of worship. Now, since the opening of The South African Satanic Church in Century City they are able to.
The church opened its doors in February after a four-year-long idea was brought to life by the co-founders.
Thomas Matthew Miles-Nell, a member of the church, said as a satanist he found it refreshing that there was now an organisation that is representative of what true religious satanism was.
(https://www.google.co.za/amp/s/www.iol.co.za/amp/weekend-argus/news/first-satanic-church-in-south-africa-49332892.)

We call on ALL South Africans to STAND UP against this EVIL and to help us STOP the WORSHIPPING of Satan in this country.

If we allow the Devil and his children to become apart of our South Africa, we as a country will never prosper or move forward. This is a test from God, for us as his Children to STAND UP IN HIS NAME AND SAY ENOUGH IS ENOUGH - SATAN WILL NOT TAKE OVER OUR COUNTRY.

Please sign this petition, and send it to EVERYBODY you know. Jesus will help us. God will help us.

Amen.

Christians of South Africa disapproving the registration of the Satanic Church

Dienste elke Sondag om 9am 11am 1pm 3pm & 5pm!Daar is maskers te koop teen R800, en dis gebless met heilige water van Je...
04/06/2020

Dienste elke Sondag om 9am 11am 1pm 3pm & 5pm!

Daar is maskers te koop teen R800, en dis gebless met heilige water van Jesus se bloed!
Kom gemeente! Kom prys saam.

11/04/2020
FELLOW SOUTH AFRICANSTHIS IS AN OPEN LETTER TO ALL WHO BELIEVE IN OUR COUNTRY SOUTH AFRICA.We have a problem in South Af...
02/04/2020

FELLOW SOUTH AFRICANS
THIS IS AN OPEN LETTER TO ALL WHO BELIEVE IN OUR COUNTRY SOUTH AFRICA.

We have a problem in South Africa, fellow believers, and that problem is St*ve Hofm*yr. He is a world famous and is the leader of the . He sold his soul to the and is A RACIST spreading HATE to SOUTH AFRICANS of colour. The evidence of his EVIL is EVERYWHERE.

SatanSteve MUST BE STOPPED. We must do not everything in our power to GET THE PUBLIC TO BOYCOTT ST*VE AND HIS SATANIC WAYS.

St*ve must be BANISHED from SOUTH AFRICA and all his supporters must BURN HIS SATANIC WORSHIPPING MUSIC.

It is straight from and will BRAINWASH YOU AND YOUR LOVED ONES.

the DEVIL himself.

BEKEER GEMEENTE, voor dit te LAAT IS!
Amen,
Liefde hoop en VREDE

PASTOOR BEKKER
🙏🙏🙏🙏

02/04/2020

SHARE HIERDIE AS JY ‘N KIND VAN JESUS IS EN TEEN LASTER (jirre, jissis en daai laster woorde) IS

AMEN! 🙏

DIE WAARHEID OMTRENT DIE UITSPREEK VAN VLOEKE

Mense is onder die indruk dat ‘n kind van God deur satan aanbidders en ander mense vervloek kan word. Mense verstaan nie dat niemand ‘n ander persoon kan vervloek wat deur God geseën is nie. Kan jy dit glo? Waar is ons geloof in die woord van God? Ons het nie geloof nie want ons ken nie die woord van God nie. Geloof is uit die gehoor en die gehoor is deur die woord van God. Dit is so eenvoudig soos dit. Ons herken nie die leuen nie want ons weet nie wat die waarheid is nie.

As jy hoor van satanaanbidders wat op berge en hoogtes bymekaar kom om teen huwelike en kinders van God te bid en om vloeke oor hulle uit te spreek hoef jy letterlik glad nie daarop te reageer nie. Jy kan oombliklik omdraai en verder slaap sonder om een sekonde verder daaroor te d**k of daaroor te bid. Ons stry ‘n geloof stryd. Ons stry nie ‘n fisiese stryd teen bose magte nie.

As ‘n satanaanbidder vir sy god bid, wat kan sy god doen? Net mooi niks!

Hulle is reeds oorwin op Gólgota en Christus Jesus het hulle al reeds ieder en elk van hulle in sy triomftog in die openbaar ten toon gestel as ‘n verslane vyand.

Kol 2:15

nadat Hy die owerhede en magte uitgeklee en hulle in die openbaar tentoongestel en daardeur oor hulle getriomfeer het.

Hulle het die onderspit eens en vir altyd gely en kan nooit in der ewigheid ooit weer van die grond af opstaan nie. Die woord “uitgeklee” beteken afstroping, berowing of uittrek. Dit is niks anders as die ontwapening van die vyand nie. Die woord “tentoongestel” beteken “aan die publiek gewys”. In die Engels beteken dit om iets te “showcase”. In die Bybelse tyd het die seëvierende koning die vyand uitgeklee en in ‘n triomftog deur die strate van die hoofstad of die vesting van die koning geneem. In die prosessie het die koning en sy soldate deur die strate op hulle perde gery met vlae en baniere. Die voetsoldate was ook daar. Dit was ‘n hele triomftog. Die skare het langs die paaie hierdie optog aanskou en saam die oorwinning gevier. Dit was ‘n wonderlike en ‘n heuglike gebeurtenis. Die vrouens en kinders asook die ouer garde het gejuig en ook vlae en baniere geswaai om die oorwinning te vier. Hierdie triomftog is afgesluit met heuglike feesvieringe tot laat in die nag.

Die verslane koning en sy belangrike hooggeplaaste offisiere is in kettings deel van hierdie triomftog gemaak. Hulle moes so vasgeketting, moeg, uitgemergel, met slepende voete as gevangenis van die seëvierende koning deel van die prosessie uitmaak. So ‘n verslane koning is letterlik uitgeklee en in die openbaar tentoongestel. Almal kon sien hoe daar oor hom getriomfeer is. Na die triomftog is hulle gewoonlik na die kerker geneem waar hulle in haglike omstandighede aangehou is en meeste van die tyd doodgemaak is. Dit is presies wat Christus Jesus in die gees wêreld met die duiwel en sy gevalle engele gedoen het. Lees weer Kol 2:15 om hierdie waarheid te verstaan. In die geesteswêreld was daar so ‘n openbare prosessie waarin die duiwel en al sy bose engele uitgeklee en tentoongestel is. Alle geestelike wesens het hierdie prosessie besigtig en is ewige getuienis van die volslae oorwinning van Jesus Christus oor die bose.

Jesus is deur die Goddelike wesens van God verheerlik omdat Hy oor die duiwel getriomfeer het. Dit was werklik ‘n volslae oorwinning. Daarom is die oorlog verby. Ons hoef werklik niks mee te doen nie wat oorlogvoering betref nie. Al die veldslae is almal reeds oorwin. Die duiwel en sy gevalle engele is ‘n verslane vyand. Om hierdie rede is daar nie soiets soos geestelike oorlogvoering nie. Dit is ‘n neweproduk van die bloedlyn vloeke leerstelling. Ja daar is nog ‘n stryd maar dit is ‘n geloof stryd en nie oorlog nie!

Die slagting was hard en finaal! Die bose magte het nie ‘n kat se kans gehad nie. Dit was ‘n skielike slag wat hulle van alle outoriteit, mag en krag gestroop het en hulle het nou nog nie tot verhaal gekom nie. Die Bybel sê dat Jesus Christus die bose magte tot nul gemaak het. Hulle het dus geen outoriteit en steeds geen krag of mag nie.

Ons stryd is wel teen die bose magte in die lug maar daardie stryd vind hier tussen ons ore plaas. Hulle bombardeer jou met leuens en sit en duim vashou dat jy dit sal glo; daarom is dit ‘n geloof stryd. Dit is die ENIGSTE kans wat hulle het. Moenie dat die duiwel jou ooit uitdaag tot ‘n fisiese stryd nie. Hy sal graag wil hê dat jy in die een of ander stryd teen hom persoonlik betrokke moet raak want dan weet hy dat jy nog nie weet dat hy oorwin is nie. Nee, jou stryd is nie teen hom nie. Jou stryd is teen sy woorde, die leuens wat by sy mond uitkom. Die stryd vind in jou gedagtes plaas. Die bose probeer om jou geloof in God en in sy woord te vervang met leuens en met negatiewe gedagtes. Dit is hier waar hy die stryd wen. Dr. Henry W. Wright het die volgende te sê hieroor:

As you think about things over and over again, protein synthesis occurs. It involves RNA and DNA. The thought that is recalled over and over again actually becomes permanently part of your biology. God wants to train you so that His law (word) is not just in your Spirit, but so that His law (word) is part of your personality as a human being.

The enemy wants to train you too and he uses the same pathway. He wants to give you the law of sin as part of your personality, as opposed to the law (word) of God. There is a battle because both laws are in your members according to Scripture.

Even as Christians, we have the law of sin in our members. For example, do you ever experience strife in your families? Is the distance between your brain and your tongue ever zero? Are the words that come out of your mouth words of life or words of death?

The law of sin is reinforced by a being (sin by its fallen nature) or because your mind has not been renewed. Everything you perceive externally is recorded in your long-term memory, which becomes part of your biology.

Many Christians serve sin. That does not mean that they are possessed. It means that they are under the influence of the law of sin and they follow it as if it were true…

Dr. Henry W. Wright

Is dit geestelike oorlogvoering of bloot ‘n geloofstryd?

Ontvang per whatsapp Ek ry vanoggend Middelburg toe ... En ek hoor eers 'n gedruis - geluid en toe ek so by windscreen u...
01/04/2020

Ontvang per whatsapp

Ek ry vanoggend Middelburg toe ... En ek hoor eers 'n gedruis - geluid en toe ek so by windscreen uitkyk, sien ek duisende perde ... verskillende kleure wit ... swart ... bruin ... perde met ruiters op hul rue en ek vra die Here wat is dit wat ek sien. En die Here sê dit Sy weermag engele wat reg is om te baklei vir SA ... En ek vra die Here: Vader, hoekom ons land red? Hoekom nie 'n ander land nie? Ek weet ons in groot moeilikheid, maar, ja, hoekom?
En die antwoord is awesome! God sê: Ek gaan 'n voorbeeld maak van SA. Elke volk, taal en nasie sal saam met SA die wonderwerk beleef ... SA genoeg swaar gekry ... Goed, maar weer eens vra ek hkm?
Die Here sê: Kyk op die wêreldkaart. Afrika is in die vorm van 'n perd!!!
Die Bybel verwys baie na perde ... dit so awesome, want as jy gaan kyk is SA ook die mond van die perd ... SA gaan God se spreekbuis wees vir die wêreld.
Ek wil elkeen bemoedig: Hier kom 'n groot wonderwerk vir SA .. Sagaria 3 vers 2 praat van die kooltjie wat uit die vuur geruk word.

God sê: Ek GAAN SA uit die vuur uitruk... Kies vandag om in God se weermag te wees en bid ernstig vir SA en moenie uit mis op die wonderwerk nie ...
Alle eer aan ons Vader.

Kyk op die hele kaart draai jou foon dwars dan sien jy die perd.

26/03/2020

SHARE DIE AS JY DIE 21 DAE GAAN GEBRUIK OM TE BID VIR VERLORE SIELE EN AS JY GLO JESUS GAAN ONS RED!
amen 🙏

DIE WAARHEID:Oprah Winfrey is ‘n DEMOON en pedofiel.Sy is een van die grootste sataniste in die WERELD.Bekeer.Sy is WALG...
20/03/2020

DIE WAARHEID:

Oprah Winfrey is ‘n DEMOON en pedofiel.
Sy is een van die grootste sataniste in die WERELD.

Bekeer.
Sy is WALGLIK.

Dit is met GROOT hartseer dat ons verneem het dat Tannie Bettie die walglike corona nonsens op gedoen het. Sy is tans i...
20/03/2020

Dit is met GROOT hartseer dat ons verneem het dat Tannie Bettie die walglike corona nonsens op gedoen het. 
Sy is tans in die hospitaal en vra vir donasies van R500 en meer om te help af betaal aan die hospitaal.
Kontak ons asseblief DRINGEND indien jy aan God & sy kerk ‘n skenking aan Tannie Bettie se saak kan maak.

Baie dankie
Loof hom prys hom
Amen

Address

Plek Van God
Petrusville

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when South Africans Against The Illuminati & Satanic Worshiping - Pastoor Bekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share