Ned Geref Kerk Pearston/DRC Pearston

Ned Geref Kerk Pearston/DRC Pearston GODSGEMEENTE IN DIE SLOT VAN DIE KAROO OP DIE KAMDEBOOVLAKTE The services were held and Communion celebrated by the minister of the parish of Somerset East.

Like many towns in the Eastern Cape, the church played a pivotal role in the establishment of the town. Since 1850 church services were held in the open under a large pear tree on the farm Rustenburg, then the property of Mr Casper Lötter. On 11 September 1858 the following notice was published in the Kerkbode, the official publication of the Dutch Reformed Church: " Men is voornemens aan de Vogel

rivier, halfweg tuschen Graaff-Reinett en Somerset een dorpen the stichten, waaraan reeds the naam Pearston is gegeven. Die verkopen van erven ten behoewe van de kerk, heeft ongeveer £10,000 sterling opgebracht, waaruit na betaling van den koopschat van der plaats, man in staat sal zyn ene kerk en pastorie te bouwen." Ons gemeente bestaan tans uit ongeveer 130 Belydende en Doop lidmate wat in baie moeilike omtandighede en teen alle struikelblokke in nog as Familie *van Christus" die pragtige kerk in Pearston - die monument van Pearston - oophou.

Sondag 10 Mei 2015 - spesiale Moedersdagdiens uit Hand 9:36-43. TEMA: Honey! - Jy is onse bytjie.Moedersdagete word by d...
09/05/2015

Sondag 10 Mei 2015 - spesiale Moedersdagdiens uit Hand 9:36-43. TEMA: Honey! - Jy is onse bytjie.

Moedersdagete word by die plaaslike Pearston Hotel, in Voortrekkerweg, aangebied. Voorafbespreking is noodsaaklik.

17/04/2015

Sondag 19 April 2013 om 09:30 - Dankdiens vir die milde reën wat die afgelope tyd geval het.

06/01/2015

Wonderlike nuus - Die Here het Von Troskie deurgedra en hy is weer tuis in Pearston. Prys die Here want aan sy goedheid is daar geen einde nie.

ANOTHER INTERESTING LINK:
06/01/2015

ANOTHER INTERESTING LINK:

Find local businesses, view maps and get driving directions in Google Maps.

af.wikipedia.org/wiki/NG_gemeente_Pearston
06/01/2015

af.wikipedia.org/wiki/NG_gemeente_Pearston

Die NG gemeente Pearston is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Oos-Kaap. Dit was ten tyde van sy stigting die 76ste gemeente in die Kerk en die 18de in wat later die Sinode van Oos-Kaapland se gebied sou word, maar het met die samesmelting van die moedergemeente Middelburg en…

01/01/2015

Ons wense is dat u elkeen 'n wonderlike 2015 sal belewe.

01/01/2015

Ek het 'n wonderlike tyd saam met Von gespandeer en alhoewel hy nie eintlik met my kon kommunikeer nie, het hy nie-verbaal met kopknik en lyftaal my laat verstaan dat hy weet ek is daar. Ek gaan geen mediese verslag gee nie want dit is die privaatheid van die pasient maar ek kan net vra kom ons bid onophoudelik vir Von.

27/12/2014

I AM GOING TO REPORT TO YOU - AS VDM OF PEARSTON.

22/12/2014

Von Troskie was admitted in Green Acres Hospital.

En dan het ons die wondelike Sakrament van die Doop ook in die Maratondiens beleef - lekker soos die kerk van ouds - uur...
14/12/2014

En dan het ons die wondelike Sakrament van die Doop ook in die Maratondiens beleef - lekker soos die kerk van ouds - uur lank!

Die Terblanche - Moolman Doop met Ouma Grootjie Hannie
14/12/2014

Die Terblanche - Moolman Doop met Ouma Grootjie Hannie

Die Belydenis van Geloof - Aflegging - trotse leraar omdat dit wonderlike jongmense en nuwe generasie is!
14/12/2014

Die Belydenis van Geloof - Aflegging - trotse leraar omdat dit wonderlike jongmense en nuwe generasie is!

Address

HUDSON Street 20
Pearston
5860

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ned Geref Kerk Pearston/DRC Pearston posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share