Lewende Woord Parow - Volle Evangelie Kerk

Lewende Woord Parow - Volle Evangelie Kerk Dr Raymond en Amanda Lombard is die Presiderende Pastoorspaar van Lewende Woord Parow Gemeente (Volle Evangelie Kerk van God).

Welkom by Lewende Woord Parow (Volle Evengelie Kerk van God). Ons verwelkom jou met die liefde van die Here! Ons is ‘n Woord-gesentreerde gemeente waar die Woord van God onvervals verkondig word en Jesus Christus verheerlik word as die Seun van God. Jesus is ons Saligmaker, Verlosser, Here en komende Koning. Ons gemeente aanbid die Vader van onse Here Jesus Christus deur die Gees. Sang en musiek i

s vir ons belangrik as 'n wyse waardeur ons tot die teenwoordigheid van God nader. Eredienstye
Sondagoggend : 09h00

Sondagaand: 18h30

Pastoor Raymond en Amanda Lombard is die Presiderende Pastoorspaar van die Lewende Woord Parow Gemeente.

30/04/2026
01/04/2026

PAASNAWEEK DIENSTE
GOEIE VRYDAG: 3 APRIL 2026
Kruisigingsdiens: Vrydagoggend @ 09:00 (Dr Raymond Lombard)

PAASSONDAG: 5 APRIL 2026
Opstandingsdiens: Sondagoggend @ 09:00 (Pastoor Quintus)
Oorwinningsdiens: Sondagaand @ 18:30 (Pastoor Adri Theron)

22/01/2026

Address

128 Fairfieldnoordstraat, De Tyger
Parow
7500

Opening Hours

Monday 08:30 - 15:30
Tuesday 08:30 - 15:30
Wednesday 08:30 - 15:00
Thursday 08:30 - 15:30
Friday 08:30 - 15:30
Sunday 08:00 - 11:00
18:30 - 20:00

Telephone

+27219391898

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord Parow - Volle Evangelie Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lewende Woord Parow - Volle Evangelie Kerk:

Share