Raymond Lombard Ministries

Raymond Lombard Ministries Raymond Lombard Ministries is die aanlyn bediening van Dr Raymond Lombard.

NEW EPISODE.
04/09/2026

NEW EPISODE.

Did You Know? | Dr Raymond LombardJoin us in the studio for insig...

Kan jy nie een minuut saam met My waak nie?Jesus se uitnodiging na ’n dieper gebedsleweDeur Dr Raymond LombardGebed is e...
04/09/2026

Kan jy nie een minuut saam met My waak nie?

Jesus se uitnodiging na ’n dieper gebedslewe
Deur Dr Raymond Lombard

Gebed is een van die grootste voorregte van die Christelike lewe — en tog sukkel baie gelowiges om ’n volgehoue, lewende gebedslewe te handhaaf.

Gebaseer op Jesus se woorde in Matthéüs 26:40, neem hierdie boek jou stap vir stap deur die Bybel se onderrig oor gebed — van die eenvoudige fondamente wat Jesus gelê het tot voorbidding, vas, geestelike oorlogvoering en gebed in die krag van die Heilige Gees.

Hierdie boek is ’n uitnodiging om weer tyd saam met God deur te bring, dieper in gebed te groei en die krag van ’n toegewyde gebedslewe te ontdek.

Nou beskikbaar: https://raymondlombardbookstore.com/collections/nuuste-boeke/products/kan-jy-nie-een-minuut-saam-met-my-waak-nie?

SPLINTERNUWE BOEK.Kan jy nie een minuut saam met My waak nie?Jesus se uitnodiging na ’n dieper gebedsleweDeur Dr Raymond...
02/09/2026

SPLINTERNUWE BOEK.
Kan jy nie een minuut saam met My waak nie?

Jesus se uitnodiging na ’n dieper gebedslewe
Deur Dr Raymond Lombard

Nou beskikbaar vir voorafbestelling.

Gebed is een van die grootste voorregte van die Christelike lewe — en tog sukkel baie gelowiges om ’n volgehoue, lewende gebedslewe te handhaaf.

Gebaseer op Jesus se woorde in Matthéüs 26:40, neem hierdie boek jou stap vir stap deur die Bybel se onderrig oor gebed — van die eenvoudige fondamente wat Jesus gelê het tot voorbidding, vas, geestelike oorlogvoering en gebed in die krag van die Heilige Gees.

Hierdie boek is ’n uitnodiging om weer tyd saam met God deur te bring, dieper in gebed te groei en die krag van ’n toegewyde gebedslewe te ontdek.

Koop nou:

Kan jy nie een minuut saam met My waak nie? Jesus se uitnodiging na ’n dieper gebedsleweDeur Dr Raymond Lombard Nou beskikbaar vir voorafbestelling. Gebed is een van die grootste voorregte van die Christelike lewe — en tog sukkel baie gelowiges om ’n volgehoue, lewende gebedslewe te handhaaf. ...

GROOT AANKONDIGING VANAAND!Moet vanaand nie misloop nie!
02/09/2026

GROOT AANKONDIGING VANAAND!
Moet vanaand nie misloop nie!

Wat sê die Bybel? met Ps. Raymond Lombard👍 KRY DIE EEN-JAAR BYBEL ...

Vanaand se aanddiens met Dr Raymond.
30/08/2026

Vanaand se aanddiens met Dr Raymond.

30 AUG AANDDIENS met Dr Raymond Lombard🌍 WEBTUISTE - https://www....

TONIGHT AT 7PMShould I get baptised? when do we baptise? Should I get baptised for a 2nd time? Should we baptise babies?...
27/08/2026

TONIGHT AT 7PM
Should I get baptised? when do we baptise? Should I get baptised for a 2nd time? Should we baptise babies?... Dr ray answers all the questions.

Did You Know? | Dr Raymond LombardJoin us in the studio for insig...

Address

127 Fairfield North Street
Parow
7500

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Raymond Lombard Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Raymond Lombard Ministries:

Share